Entrepreneursopleiding by NG Kerk Monument Park

AANDAG – JONG ENTREPRENEURS EN SKOOLVERLATERS
UP Enterprises bied ’n vyf-dag opleidingsprogram vir onervare entrepreneurs en skoolverlaters aan.
Voornemende entrepreneurs kry die vaardighede, nodige gereedskap en kennis om ’n idee suksesvol in ’n besigheid te omskep. Die program fokus op die beginsels van entrepreneurskap en hoe om klein besighede te begin en te bestuur.
Hierdie is ook ’n geleentheid om ’n student te borg om hulle te help om selfversorgend te word.

Kontak:

Maryke Venter 082 452 4517 of meventer@hotmail.com

Hermien Swart 072 222 6360 of hermien@noordsin.co.za

Gebeurtenis plakkaat
Konnekteer met
Gebeurtenis besonderhede
Begin
November 25, 2024 8:00 am
Eindig
November 29, 2024 4:00 pm
Provinsie
Gauteng
Waar gebeurtenis plaasvind
Monument Park NG kerk 79 Eland Rd, Monument Park
Toegangsfooi
R9 500 per student
Gemeente/sinode/organisasie
Naam van organiseerder
Maryke Venter en Hermien Swart
Organiseerder e-pos
meventer@hotmail.com of hermien@noordsin.co.za
Organiseerder telefoonnommer
082 452 4517 of 072 222 6360
Scroll to Top

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.