Gemeente Basaar 2024

Kom geniet ‘n dag vol vermaak en heerlike eetgoed op 30 November van 09:00 tot 14:00.

Verken verskeie uitstallers, bewonder die nuutste motors en smul aan heerlike kos soos pannekoek, basaar poeding, spitbraai en baie meer.

Ontspan in die teetuin waar heerlike koeke en terte saam met koffie/tee beskikbaar is, terwyl jy luister na plaaslike talent wat sing en dans.

Vir die kinders is daar ‘n verskeidenheid van vermaak soos ‘n springkasteel, gesigverf, skyfskiet en ander speletjies.

Heerlike lekkergoed, springmielies, slushies en koeldrank ! Sluit aan by die draadkarresies en Jona se uitdaging 🤔.

Dis ‘n dag vir die hele gesin. Sien jou daar! 🎉

Gebeurtenis plakkaat
Konnekteer met
Gebeurtenis besonderhede
Begin
November 30, 2024 9:00 am
Eindig
November 30, 2024 2:00 pm
Provinsie
Gauteng
Waar gebeurtenis plaasvind
C/o Cedar & Aster Street
Toegangsfooi
Gratis ingang! Veilige parkering - R10
Gemeente/sinode/organisasie
Naam van organiseerder
Belinda Bothma
Organiseerder e-pos
kantoor@benjamin.ng.org.za
Organiseerder telefoonnommer
0615014183
Scroll to Top

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.