Aan die einde van elke jaar kom matrieks van regoor die land bymekaar vir ‘n week van son en see, kuier, ontspan, vriende maak en sommer net “chill” naby die natuur en naby God. Moenie hierdie ongelooflike ervaring misloop nie!
Die skoolverlaterskamp word aangebied in samewerking met N.G. Kerk se Sinodale Jeugkommissie en die #Imagine-beweging.
Die koste vir die kamp is R 2 400 wat alles insluit behalwe vervoer.
Vir meer details, besoek: www.facebook.com/matriekfees, of kontak enige van die volgende persone vir meer besonderhede: