Kerk Basaar

NG Waverly-Oos.  Ons streef daarna om almal te akkomodeer.

Ons sien uit daarna om u te vermaak met goeie kos en ‘n verskeidenheid artikels.

Met oor die 25 stalletjies sal jy nie on te vrede of met leë hande hier weggaan nie. 

 

Gebeurtenis plakkaat
Konnekteer met
Gebeurtenis besonderhede
Begin
September 6, 2025 9:00 am
Eindig
August 27, 2025 2:00 pm
Provinsie
Gauteng
Waar gebeurtenis plaasvind
1402 Dickenson laan
Toegangsfooi
Geen
Gemeente/sinode/organisasie
Naam van organiseerder
admin@ngwaverleyoos.co.za
Organiseerder telefoonnommer
067 269 4447
Scroll to Top