Kersprojek: Laat daar Lig wees

Sal jy help om hierdie Kersfees ‘n kind se wens te vervul? Baie kinders het maar min om na uit te sien gedurende die feestyd en jy kan hulle dag opvrolik. Ons nooi jou uit om ’n kind (of soveel as jy wil) van ons lys met name en hulle Kerswense te kies, en ’n geskenk in die prysskategorie van R200–R350 te skenk. In die gees van Kersfees – maak jou hart vir ‘n kind oop.

Gebeurtenis plakkaat
Konnekteer met
Gebeurtenis besonderhede
Begin
November 22, 2025 12:00 am
Eindig
December 1, 2025 12:00 am
Provinsie
Gauteng
TBC
Toegangsfooi
Gemeente/sinode/organisasie
Naam van organiseerder
Mandy de Ridder
Organiseerder e-pos
marketing@cmrn.co.za
Organiseerder telefoonnommer
072 287 8323
Scroll to Top