Markdag Magic!

Markdag Magic 7 September 2024

Ons nooi jou uit om ’n stalletjie (R150 per stalletjie) by ons jaarlikse Markdag te bespreek, gryp hierdie geleentheid aan om jou besigheid te laat groei terwyl jy ’n verskil in die lewens van kinders maak.

Ons benodig ook donasies vir ons eie stalletjies, alle opbrengste gaan aan die Derdepoort Voorskoolse Ontwikkelingsentrum. Die volgende items word benodig: Huishoudelike items vir wit olifant-tafel; drinkgoed – klein koeldrankies, 2 liter-koeldranke, sap, koffie, tee, milo, melk, suiker en weggooiglasies; kosstalletjie – kookolie, gemengde groente, speserye, ‘muffin mix’, versiersuiker, kondensmelk, Mariebeskuitjies, mayonnaise en marshmallows; deeg vir vetkoek en maalvleis.

Jou donasie sal die opvoeding en ontwikkeling van jong kinders in die Derdepoort-gemeenskap direk ondersteun.

Gebeurtenis plakkaat
Konnekteer met
Gebeurtenis besonderhede
Begin
September 7, 2024 9:00 am
Eindig
September 7, 2024 2:00 pm
Provinsie
Gauteng
Waar gebeurtenis plaasvind
Derdepoort Voorskoolse Opleidingsentrum
Toegangsfooi
Gratis
Gemeente/sinode/organisasie
Naam van organiseerder
Carina Erlank
Organiseerder e-pos
dvosadmin@cmrn.co.za
Organiseerder telefoonnommer
065 855 8789
Scroll to Top

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.