Mooirivier Kersmark

Die jaarlikse Mooirivier Kersmark in Potchefstroom begin weer een van die dae. Vanaf 20 November tot 1 Desember bied hierdie mark ‘n unieke inkopie ervaring. Kinderspeelgoed, houtprodukte, juwele, dekor-items, klere, lekkerny en unieke geskenke is van die produkte waarna almal kan uitsien. Daar is ook ‘n restaurant en buffet-etes saans wat bydrae tot die feestelike atmosfeer.

Die mark is daagliks oop vanaf 9:00 tot 19:30 saans, Sondae gesluit en sluit op 1 Desember om 14:00. 

Ons sien uit om jou by die mark te sien, sien jou jouself alreeds by die Mooirivier Kersmark?

Gebeurtenis plakkaat
Konnekteer met
Gebeurtenis besonderhede
Begin
November 26, 2026 9:00 am
Eindig
December 1, 2026 2:00 pm
Provinsie
North West
Waar gebeurtenis plaasvind
Paryslaan, Bailliepark, Potchefstroom
Toegangsfooi
GRATIS
Gemeente/sinode/organisasie
Naam van organiseerder
Yolandi Haasbroek
Organiseerder e-pos
yolandi.haasbroek@gmail.com
Scroll to Top