Die NG Gemeente van Mtubatuba vier 65 jaar van genade. Die Kerk verjaar 6 Februarie en die viering vind plaas Sondag 9 Februarie 2025.
Loof die Here! Aan die liefde van die Here is daar geen, maar geen einde nie! Dit is elke môre nuut, elke seisoen, elke millenium en ook elke 65 jaar…Psalm 136.