Hamburgers, skyfies, hoendersosaties, worsrolle, kerrie-en-rys, kerrie vetkoeke, hoender-mayo vetkoeke, roosterkoeke, pannekoek, jaffles, warm en koue poeding, koeldranke, lekkergoed, en vele meer. Almal is welkom.
Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.