Vier saam met ons 70 jaar van geloof, gemeenskap en genade by NG Kerk Rynfield.
Vrydag: Praise & Worship, ’n aand van lof, lig en aanbidding.
Saterdag: Feesmark: Kosstalletjies, handgemaakte produkte, kinderpret en gemeenskap.
Sondag: Spesiale erediens gelei deur die bekende Piet Smit.
Kom vier saam die storie van ’n gemeente wat sedert 1956 ’n lig in Rynfield is. NG Kerk Rynfield, 70 jaar van God se trou.
Vul die bestemming se URL in
Of skakel in by die huidige inhoud