Heerlike kersmark met baie stalletjies wat ’n groot verskeidenheid van produkte en eet-en-drinkgoed verkoop, met musiek en aankondiger wat alles adverteer. Toegang is slegs R10 per persoon, behalwe persone oor 60 en kinders saam met ’n ouer is gratis.