NG Universiteitsoord: Eerstejaarskamp 2027

🌟 EERSTEJAARSKAMP 2027 🌟

🗓️ 18 – 22 Januarie

Met groot opgewondenheid kondig ons aan dat inskrywings vir NG Universiteitsoord se Eerstejaarskamp 2027 nou oop is!

Ken julle iemand wat in 2027 ’n eerstejaarstudent in Pretoria is? 🙌
Nooi hulle gerus om saam te kom en help ons om die woord te versprei.

Die Eerstejaarskamp is ’n plek waar nuwe vriendskappe begin, onvergeetlike herinneringe gemaak word en eerstejaars die geleentheid kry om hul universiteitsreis met ’n klomp nuwe mense aan te pak

👉 Inskrywings en meer inligting:
www.universiteitsoord.co.za/eerstejaarskamp

Volg ons op Instagram @unioord of Facebook by universiteitsoordEJK om die nuutste nuus te volg en ‘n voorsmakie te kry van hoe jou studentelewe kan begin!

Gebeurtenis plakkaat
Konnekteer met
Gebeurtenis besonderhede
Begin
January 18, 2027 8:00 am
Eindig
January 22, 2027 2:00 pm
Provinsie
Gauteng
Waar gebeurtenis plaasvind
Jubaweni
Toegangsfooi
R 1800
Gemeente/sinode/organisasie
Naam van organiseerder
Maryna Enslin
Organiseerder e-pos
kantoor@unio.co.za
Organiseerder telefoonnommer
0664080909
Scroll to Top