Pretdraf / Fun Run 2026

Ons jaarlikse Pretdraf is om die draai, en ons wil jou daar hê! 
 Waar: NG Universiteitsoord, Pretoria
 Datum: Saterdag 31 Oktober
 Registrasie: Vanaf 06:00
 Begin: 07:00 (8km) & 07:15 (2.5km & 5km)
Afstande & Inskrywingsfooie:
 2.5km – R30
 5km – R50
 8km – R80
 Keuses vir almal: stap lekker saam die 2.5km, draf die 5km of vat die uitdaging van die 8km aan.
Na die tyd wag daar:
 Heerlike pannekoek
 Vars koffie
 Baie kuier en pret onder die Jakarandas Help ons bemark: deel hierdie uitnodiging op sosiale media en nooi jou vriende!

Gebeurtenis plakkaat
Konnekteer met
Gebeurtenis besonderhede
Begin
October 31, 2026 6:00 am
Eindig
October 31, 2026 9:00 am
Provinsie
Gauteng
Waar gebeurtenis plaasvind
NG Universiteitsoord
Toegangsfooi
 2.5km – R30  / 5km – R50 /  8km – R80
Gemeente/sinode/organisasie
Naam van organiseerder
Maryna Enslin
Organiseerder e-pos
maryna@unio.co.za
Organiseerder telefoonnommer
0664080909
Scroll to Top