Straatbraai

Bring jou eie eetgerei en drinkgoed en ons voorsien die res! Kom kuier saam om ‘n vuurtjie in die strate van Pretoria. Al die Oppistoep gemeentes kom jaarliks saam vir hierdie spesiale geleentheid om die lente te vier!

Gebeurtenis plakkaat
Konnekteer met
Gebeurtenis besonderhede
Begin
September 15, 2026 5:30 pm
Eindig
September 15, 2026 9:00 pm
Provinsie
Gauteng
Waar gebeurtenis plaasvind
NG Universiteitsoord
Toegangsfooi
Gratis
Gemeente/sinode/organisasie
Naam van organiseerder
Maryna Enslin
Organiseerder e-pos
maryna@unio.co.za
Organiseerder telefoonnommer
0664080909
Scroll to Top