NG Gemeente Sutherland kom hou basaar by Stellenberg NG Gemeente. Die fondsinsameling ten bate van Sutherland-gemeente is ’n jaarlikse instelling en op die wyse reik ons oor grense heen uit na mekaar en ook ander gemeentes.
Sutherland bring hulle produkte na die stad! Kom kuier saam van 16:00 tot laat.
Vars karootjoppies, wordk maalvies ens., pannekoek, gebak, basaarpoeding, wyn en baie meer.