Sutherland / Stellenberg basaar

Sutherland NG Gemeente hou basaar by Stellenberg Gemeente. Kom kuier saam. Braaiborde, slaai, poeding, pannekoek, Roosterkoek. GROOT verskeidenheid produkte deur die Save the Sheep Products dames by die Kontreiwinkel. Kom kry solank jou unieke Kersgeskenk. 

Gebeurtenis plakkaat
Konnekteer met
Gebeurtenis besonderhede
Begin
August 30, 2024 4:00 pm
Eindig
August 30, 2024 8:00 pm
Provinsie
Western Cape
Waar gebeurtenis plaasvind
Stellenberg Gemeente
Toegangsfooi
Gemeente/sinode/organisasie
Organiseerder e-pos
demanndi@gmail.com
Organiseerder telefoonnommer
0721016514
Scroll to Top

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.