“Zoid Psalm is nie ’n preek of ’n nie geestelike musiekkonsert nie – ons bring die volle Karen Zoid-pakket saam: rock, orrel, koor, en hoendervleis.” Karen Zoid Haar getuienis is aangrypend en die musiek gryp ‘n mens aan die bors. Moenie wag tot die kaartjies uitverkoop is nie. Koop sommer vandag nog joune: