Kerkbode-webdokumentêr: In Junie 2024 het Kerkbode se redakteur, Le Roux Schoeman, tesame met ds Alex Clark, die videograaf Robert Cable en ’n klein steunspan presies 175 km oor ’n tydperk van vier dae ter viering van Kerkbode se 175ste bestaansjaar gedraf. Die doel: Om meer te leer oor Kerkbode, die oudste publikasie van sy soort in Suid-Afrika.