Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2023

Peilings

Stem nou


Beperkte eredienste mag binnekort hervat. Is dit ...

Kyk na die uitslag

Uitslae van alle peilings


Hoe belangrik is dit vir jou dat jou gemeente se kerkdienste net in Afrikaans geskied?

  • Ek verkies eredienste waarin net in Afrikaans gepreek en gesing word. (48%, 93 Stemme)
  • Ek is gemaklik met eredienste waarin beide Afrikaans en Engels gebruik word. (35%, 68 Stemme)
  • Dit is glad nie vir my belangrik nie. (17%, 31 Stemme)

Aantal deelnemers: 192

Dit kan moeilik wees om oor vergifnis te praat wanneer mens praat oor onregte soos plaasmoorde. Stem jy saam?

  • Ja (78%, 18 Stemme)
  • Nee (22%, 5 Stemme)

Aantal deelnemers: 23

Is dit moeiliker vir ongetroude proponente om werk as predikant te kry?

  • Ja (73%, 45 Stemme)
  • Nee (27%, 17 Stemme)

Aantal deelnemers: 62

Gerrie de Lange van Middelburg vra in 'n brief aan Kerkbode die vraag hoekom soveel dominees vir doktorsgrade studeer? Wat is jou opinie hieroor?'

  • Nee, dit beteken dominees het minder tyd vir gemeentebedieningsaktiwiteite soos huisbesoek (56%, 10 Stemme)
  • Ja, dit is goed want hierdie verdere kennis bring verdieping in hul bediening (44%, 8 Stemme)

Aantal deelnemers: 18

By die 4000 jongmense word verwag by die twee #imagine-jeugfeeste wat vanjaar plaasvind. Kom daar jongmense uit jou gemeente?

  • Ja (75%, 3 Stemme)
  • Nee (25%, 1 Stemme)

Aantal deelnemers: 4

Die uitgee van 'n gedrukte kerkkalender kan 'n gemeente duisende rande kos. Is dit in hierdie digitale era nog 'n moet?

  • Ja, ons gemeente gee 'n gedrukte kalender uit. (75%, 132 Stemme)
  • Ons gemeente het 'n digitale kerkkalender wat mense self kan aflaai en laat uitdruk (18%, 32 Stemme)
  • Ons gemeente het glad nie 'n kerkkalender nie (7%, 13 Stemme)

Aantal deelnemers: 177

Die kerkorrel is sinoniem met gereformeerde kerkmusiek, maar dit is 'n duur instrument om te onderhou. Dink jy dit is 'n moet?

  • Ek hou van die orrel maar is gemaklik met ander musiekinstrumente ook (45%, 98 Stemme)
  • Ja ek verkies aanbidding met 'n orrel (40%, 86 Stemme)
  • Ek verkies ander musiekinstrumente vir gemeentesang bo die orrel (14%, 30 Stemme)
  • Ek verkies die orrel maar ons gemeente kan nie meer een bekostig nie (1%, 2 Stemme)

Aantal deelnemers: 216

Dink jy die NG Kerk benodig 'n formulier vir selfdegeslagverbindtenisse?

  • Nee (86%, 213 Stemme)
  • Ja (14%, 36 Stemme)

Aantal deelnemers: 249

Die NG Kerk Vrystaat se barmhartigheidsbediening Hoopfonds samel fondse, water, kos en meer in om die myndorpie Jagersfontein se mense te help. Hoe voel jy daaroor?

  • Ek is bly om te sien die NG Kerk wil help en ondersteun dit (86%, 31 Stemme)
  • Ek ondersteun eerder ander hulporganisasies (14%, 5 Stemme)

Aantal deelnemers: 36

Die Dagbestuur van die ASM vra in 'n onlangse verklaring oor die 'interne verdeeldheid' in die NG Kerk dat gesprek om na mekaar te luister, te leer en saam te bid sal aanhou. Stem jy saam?

  • Ja (60%, 117 Stemme)
  • Nee (32%, 63 Stemme)
  • Onseker (5%, 10 Stemme)
  • Stel nie belang nie/ So what? (3%, 5 Stemme)

Aantal deelnemers: 195

 Page 1 of 4  1  2  3  4  » 
Scroll to Top

Ondersteun Kerkbode se joernalistieke projek

Ons redaksionele invalshoek is “Meer lig as hitte”. Ons hou jou op hoogte van kerknuus en bied ’n platform vir verhelderende lesersdeelname.
Teken in op ons weeklikse elektroniese nuusbrief of ondersteun ons werk vir so min as R20 per maand