Stem nou
Uitslae van alle peilings
Hoe ervaar jy dit om van die huis af te werk a.g.v. die Koronavirus?
- Ek bly graag by die huis om my kant te bring (48%, 182 Stemme)
- Ek is meer produktief by die huis (26%, 98 Stemme)
- Ek sukkel om te fokus by die huis (15%, 59 Stemme)
- Ek mis my werkplek (11%, 43 Stemme)
Aantal deelnemers: 382
Dink jy die NG Kerk is besig om te polariseer?
- Ja (86%, 203 Stemme)
- Nee (14%, 33 Stemme)
Aantal deelnemers: 236
Betaal jy om enige nuus in 'n digitale formaat te lees?
- Nee (70%, 117 Stemme)
- Ja (30%, 51 Stemme)
Aantal deelnemers: 168
Slaag die Algemene Sinode se besluit oor selfdegeslag-verhoudings daarin om ruimte te maak vir jou standpunt?
- Nee (66%, 494 Stemme)
- Ja (34%, 251 Stemme)
Aantal deelnemers: 745
Het mans 'n groter rol te speel om die kultuur van geweld teen vroue om te swaai?
- Mans moet baie meer doen. (73%, 356 Stemme)
- Mans doen reeds wat hulle kan. (18%, 86 Stemme)
- Vroue moet die leiding neem. (9%, 45 Stemme)
Aantal deelnemers: 487
Moet die kerk herbesin oor predikante se salarisse soos 'n leser in 'n brief argumenteer?
- Die kerk moet herbesin oor hoe predikante se salarisse bepaal word. (70%, 444 Stemme)
- Die bestaande stelsel werk goed. (16%, 100 Stemme)
- Ek weet nie hoe gemeentes besluit wat om die predikant te betaal nie. (14%, 93 Stemme)
Aantal deelnemers: 640
In 'n onlangse Kerkbode-artikel skryf ds Jan Lubbe: Die NG Kerk sal nie daarvan wegkom om te moet antwoord op hoe ons die Bybel lees nie, as die skrifgeworde Woord van God.
- Daar is verskeie aanvaarbare maniere om Skrifgesag te verstaan (56%, 159 Stemme)
- Daar is slegs een aanvaarbare manier om Skrifgesag te verstaan (44%, 127 Stemme)
Aantal deelnemers: 286
Die kerk slaag daarin om "met" eerder as "oor" gays te praat.
- Nee (60%, 110 Stemme)
- Ja (40%, 73 Stemme)
Aantal deelnemers: 183
STEMDAG: Speel jou geloof 'n rol wanneer jy besluit vir wie jy gaan stem?
- Ja, beslis. (65%, 219 Stemme)
- Dis een van 'n paar oorwegings. (27%, 90 Stemme)
- Nee, daar is belangriker oorwegings. (8%, 30 Stemme)
Aantal deelnemers: 339
Kerknuus op Facebook?
- Bly weg van Facebook. (41%, 106 Stemme)
- Omarm Facebook en sommige kommentaar daarop. (29%, 76 Stemme)
- Omarm Facebook en alle kommentaar daarop. (17%, 44 Stemme)
- Bly weg van omstrede nuus. (13%, 35 Stemme)
Aantal deelnemers: 261