Hoe verstaan ons die Bybel?

Dié vraag oor die vertolking van die Bybel is die afgelope tyd weer ’n brandende kwessie in die NG Kerk. Kerkbode het die Algemene Taakspan vir Leer en Aktuele Sake (Atlas) gevra om in ’n reeks artikels uiteen te sit wat die kerk reeds daaroor besluit het. Met ander woorde, wat is die gemeenskaplike standpunte … Lees meer Hoe verstaan ons die Bybel?