Wat bedoel ons met die ‘Woord van God’?

In die tweede reeks van die Algemene Taakspan vir Leer en Aktuele sake se reeks oor hoe ons die Bybel verstaan, skryf DR PIETER VAN DER WALT, in oorleg met die taakspanlede, oor hoe die besluite van die Algemene Sinode praat oor die “Woord van God”. In ’n preek oor Efesiërs 6:18-20 sê Willie Jonker … Lees meer Wat bedoel ons met die ‘Woord van God’?