Wat verstaan ons onder die ‘inspirasie’ van die Skrif?

In die derde aflewering van die reeks van die Algemene Taakspan vir Leer en Aktuele Sake oor hoe ons die Bybel verstaan, skryf DR PIETER VAN DER WALT, in oorleg met die taakspanlede oor die inspirasie van die Skrif. In 2 Timoteus 3:16 is die hele Skrif “deur God geïnspireer” en volgens 2 Petrus 1:21 … Lees meer Wat verstaan ons onder die ‘inspirasie’ van die Skrif?