NUUT: Toep wil jou help met huisgodsdiens

’n Huisgodsdiens-toep vir gesinne is onlangs bekend gestel nadat ’n span vrywilligers in die eerste paar dae van inperking behoorlik gewoeker het. “Dit is al baie lank ’n droom om ’n toep te ontwikkel wat ’n daaglikse oordenking gee wat gesinne help om huisgodsdiens te beoefen. Die lockdown het egter die dringendheid daarvoor verhoog en … Lees meer NUUT: Toep wil jou help met huisgodsdiens