Paasviering as passiewe protes

Agtuur Sondagoggend. Ek moet kies – kerk of werk? Die studente se werkstukke verder nasien, of eerder kerk toe gaan? Skape dip of in die bakkie klim en kerk toe gaan? Die gesit en gesing en gebid in die erediens is tog net tydmors. Ek kan my Sondag sekerlik veel meer produktief inrig. Die feit … Lees meer Paasviering as passiewe protes