Ondersoek: Verwaarlosing en mishandeling van oueres is ’n toenemende werklikheid, waarsku kenners

Die hoogste risiko vir die mishandeling van ouer persone is onder diegene wat deur informele versorgers en familie tuis versorg word, berig Marietjie Warrington oor die ontstellende werklikheid van als van aanranding tot uitbuiting van die oueres van dae.   Plaaslik en wêreldwyd word die mishandeling en verwaarlosing van ouer persone ’n toenemende maatskaplike en … Lees meer Ondersoek: Verwaarlosing en mishandeling van oueres is ’n toenemende werklikheid, waarsku kenners