Nadia Marais | O, die goeie tyding?

Adventstyd is vir baie van ons goedvoeltyd, verloftyd, vakansietyd, rustyd. Ons sing in hierdie dae van die goeie tyding, die blye tyding – ja, oral hoor ons dis Kersfeestyd. Dit is ’n tyd van afwagting en hoop, want die Kind is op pad. In ons Kerssangdienste sing ons van die Christuskind wat met vreugde en … Lees meer Nadia Marais | O, die goeie tyding?