
1 EN 2 MAKKABEËRS
Skrywer: LH Joubert

1 EN 2 MAKKABEËRS. Kyk by: Apokriewe boeke.
MAKPELA. Abraham* het ’n stuk land waarop ’n grot was, by die Hetiet Efron gekoop as plek om Sara* te begrawe (Gen 23). Sara, en later Abraham, Rebekka*, Lea* en Jakob* is daar begrawe. Die grot van Makpela was geleë oos van Mamre in Hebron*. Dié grond was die enigste vaste eiendom wat Abraham besit het.
R250,00
Christelike Kernensiklopedie
Wenner van die Ds Pieter van Drimmelen-medalje! Hierdie unieke ensiklopedie spog met grootse statistieke. Dit het 3250 inskrywings, 1248 volkleur bladsye en 163 medewerkers (waaronder teoloë, historici, literatore en joernaliste). Die medalje is toegeken aan die hoofredakteur, dr. F.M. Gaum
No data was found
Vakatures
Vakatures

NG Gemeente Kempton-Kruin (Kemptonpark, Gauteng): Voltydse predikant
10 September 2026



NG Gemeente Langenhovenpark: Voltydse medeleraarspos
9 September 2026