‘Aanlyn gebedsmuur herinner dat gebed mense saambind’
“Gebed bind mense nog altyd saam – oor grense, generasies en tye heen. Ons aanlyn gebedsmuur is ’n digitale herinnering hieraan,” sê dr Nico Simpson, hoof van die Christelike uitgewer, Bybel-Media (BM). Besoek ook: Gebedskers Hy verwys na Gebedskerse, ’n virtuele gebedsmuur op BM se gewilde platform, Boodskap vir Vandag. Dit is ’n nuwe digitale […]
‘Aanlyn gebedsmuur herinner dat gebed mense saambind’ Lees verder
Bybel-Media Vennote












