Reeks oor roepingsverhale: ‘Blootstelling aan verskillende kulture kweek my liefde vir multikulturele ruimtes’
Nielbert Mostert, Universiteit van die Vrystaat, skryf: Ek verstaan roeping as die plek waar die gawes wat God jou gegee het, jou passies en die geleentheid om dit saam uit te leef, bymekaarkom. Van kleins af wou ek net ’n verskil in mense se lewe maak. Ek het nooit gedink dat ek ’n dominee sou […]





















