Van die kantlyn af | Wat ’n nat stap in ’n bos saam met tieners jou leer …
Onlangs op ’n nat lenteoggend het ek en vier grootmense saam met 11 tieners deur ’n digte bos aan Tafelberg se hang ’n staproete probeer raak stap. Dit was koud. Bo die hoë bloekom- en denneboomtoppe was grys wolke wat ons af en toe nat drup. Onder ons tekkies en stapskoene was rotse en boomwortels […]
Van die kantlyn af | Wat ’n nat stap in ’n bos saam met tieners jou leer … Lees verder
Rubrieke















