Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Boeke

Die argitek Wynand Louw se magdom kerkgeboue getuig van die werk van 'n gedrewe innoveerder, ontdek Albert Geldenhuys tydens 'n reeks reise deur Suid-Afrika.

Gebou om te hou

Kerkbode vat die spoor van die man wat die spoor van werklustige kerkargitek Wynand H Louw gesny het.   Hoe bou jy ’n kerkgebou? In die 19de eeu was die tradisionele kerkplan ’n variasie op een tema: ’n kruis. Maar vir ’n Afrikaanse seun van die Paarl wat in die NG Kerk grootgeword het en […]

Gebou om te hou Lees verder

Boeke
Prof Cas Wepener vertel hoe sy werk met studente hom energeer, voordat die gesprek draai na sy publikasies. “Dit is ’n verskriklike voorreg en baie lekker om met [studente] te werk. Hulle het ’n unieke stuk energie wat nie almal in die lewe het nie.

Rethie van Niekerk gesels met Cas Wepener: Paradokse, liefde en vismotte 

“Caspaaaaaruuuus”, hoor ek nog vir prof Johann Cook (ons dosent in Semitiese tale) roep in die gange van die Universiteit Stellenbosch. Vandag is Cas Wepener self ’n professor in Praktiese Teologie (spesifiek preekkunde) aan dieselfde universiteit, asook ’n kranige skrywer. Na die publikasie van sy jongste werk, Halfpad deur die lewe (’n besondere refleksie en

Rethie van Niekerk gesels met Cas Wepener: Paradokse, liefde en vismotte  Lees verder

Boeke

Skrywer ry 36 000 km op die spoor van bekende kerkargitek se nalatenskap: Dominees, eiendomskommissies en kerkrade móét dié boek lees

Op die spoor van die kerkargitek Wynand H Louw deur Albert B Geldenhuys Uitgewer: Naledi, 2026 Resensent: Jan Lubbe   In 2016 vertrek Albert Geldenhuys met sy vrou Maretha en ’n kamera op ’n reis deur Suid-Afrika. Méér presies: Agt “kerktoere”, 36 000 km en 160 kerkgeboue “Op die spoor van Kerkargitek Wynand H Louw”,

Skrywer ry 36 000 km op die spoor van bekende kerkargitek se nalatenskap: Dominees, eiendomskommissies en kerkrade móét dié boek lees Lees verder

Boeke

Wanneer twyfel geloof vorm

  Where are you, God? My wife has cancer – A memoir of faith and suffering when the answers no longer come deur Michael Janse van Rensburg Uitgewer: MLTD Janse van Rensburg Publishing, 2026 Resensent: Melinda Venter   Where are you, God? neem die leser op ’n eerlike en heerlike reis deur geloof en twyfel,

Wanneer twyfel geloof vorm Lees verder

Boeke

Sy het ’n konsentrasiekamp in die Suid-Vrystaat oorleef en haar dagboek is aangrypend

Bethulie: My lewe in die kamp deur Rensche van der Walt Uitgewer: Tafelberg Uitgewers, 2026 Resensent: Jan de Man Die Anglo-Boereoorlog breek in Oktober 1899 uit tussen Brittanje en die twee Boererepublieke, die ZAR en die Vrystaat. In Februarie 1900 begin die Britse magte die Boererepublieke binnedring. In dié tyd vaardig Lord Roberts, die Britse

Sy het ’n konsentrasiekamp in die Suid-Vrystaat oorleef en haar dagboek is aangrypend Lees verder

Boeke
meesterplan

Waardevolle hulpmiddel maar nie sonder gebreke

Die Meesterplan: God se missionale mense: voorsmaak of nasmaak? deur Frans Hancke Uitgewer: info@dieplan.org, 2025 Resensent: Neels Loots In sy werk Die Meesterplan begin Frans Hancke by die “Groot Toneel”: God se skeppings- en herstelplan. Daarna beweeg hy na die identiteit van God se missionale mense, hulle roeping, en die praktiese uitlewing daarvan in ’n

Waardevolle hulpmiddel maar nie sonder gebreke Lees verder

Boeke

Cas Wepener pen ’n kosbare kleinood … en nie net vir lesers verby die lewe se halfpadmerk

Halfpad deur die lewe: Wysheid vir wanneer die lewe jou stilmaak Deur Cas Wepener Uitgewer: Bybelkor, 2026 Resensent: Rethie van Niekerk Moenie dat hierdie skat ongemerk by jou verbyglip nie! In hierdie boek lê diep wysheid aan die hand van die boek Prediker opgesluit, verpak vir maklike gebruik deur kleingroepe, vir stiltetyd of as reekse

Cas Wepener pen ’n kosbare kleinood … en nie net vir lesers verby die lewe se halfpadmerk Lees verder

Boeke

Predikant se eerlike traumamemoir oor plaasmoord

Wond: Plaasmoord – dis my mense deur Gerhard M Pietersen Uitgewer: Litera, 2025 Resensent: Heléne Meissenheimer Wat sê ’n mens vir iemand wie se mense vermoor is? Hoe lyk troos wanneer magtelose woede deel is van die rouproses? Gerhard Pietersen se skoonouers is in 2016 op hulle kleinhoewe in Groot-Brakrivier vermoor. Hy is die een

Predikant se eerlike traumamemoir oor plaasmoord Lees verder

Boeke

Resensie: Meesleurende verhaal oor die reis van ‘hulle’ na ‘ons’

Disrupting the divide: A story of costly love in a divided nation Deur Mikal Barnes and Phumlani Ngwenya Uitgewer: CLF, 2026 Resensent: Nadine Stoffels   In 2026, waar ons weer begin verdeel op grond van hoe ons lyk en watter taal ons praat, bring die storie van Mikal en Phumlani hoop: hoop dat wanneer ek

Resensie: Meesleurende verhaal oor die reis van ‘hulle’ na ‘ons’ Lees verder

Boeke
Wat is die Bybelse argument vir of teen die erkenning van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag? André Bartlett se standpunt.

Wysheid van die Enneagram ontgin sonder om rigied te wees

Van kettings tot keuses: Nege gesigte van menswees deur Savnola Goldridge en Jacques Engelbrecht Uitgewer: Naledi, 2026 Resensent: Maartje van der Westhuizen Van kettings tot keuses: Nege gesigte van menswees deur Savnola Goldridge en Jacques Engelbrecht gebruik die Enneagram as ’n lens waardeur menslike gedrag, selfkennis en persoonlike groei beter verstaan kan word. Hulle help

Wysheid van die Enneagram ontgin sonder om rigied te wees Lees verder

Boeke

Digitale dinge: Slim wenke wat vermy om prekerig te klink

Skermslim – ’n Gids vir veilig speel in die digitale ruimte deur Estée Cockroft en Christine van Aardt Uitgewer: Lapa, 2026 Resensent: Rethie van Niekerk Skermslim is ’n uitstekende, toeganklike bron wat kinders op ’n vermaaklike manier toerus vir die digitale wêreld. Met ’n goeie skeut humor, informele grafika en ’n maklik leesbare styl en

Digitale dinge: Slim wenke wat vermy om prekerig te klink Lees verder

Boeke
geloof in god

Geloof as poësie: ’n uitnodiging om anders oor God te dink

Geloof in God is poësie deur Danie van Zyl Uitgewer: Turksvy Publikasies, 2026 Resensent: Ernst Conradie Turksvy Publikasies staan skrywers by wat die roete van selfpublikasie wil volg. Groter uitgewers word oorval met manuskripte en dit is nie vir hulle moontlik om alle goeie boeke bekostigbaar uit te gee nie. Daar is wel ’n fooi

Geloof as poësie: ’n uitnodiging om anders oor God te dink Lees verder

Boeke

Elders gesien | Gedenkboek oor sendingstasie op Zimbabwe kry tweede drukoplaag

’n Tweede oplaag van die gedenkboek Until the morning star arises is deur die NG Kerkargief laat druk. Hierdie volkleur sagtebandboek vertel die stigtingsverhaal van die Morgenstersendingstasie in Zimbabwe, die begin van teologiese opleiding vir die Reformed Church of Zimbabwe en die eerste Shona Bybelvertaling. Verskeie skrywers het bydraes gelewer tot hierdie publikasie saamgestel deur

Elders gesien | Gedenkboek oor sendingstasie op Zimbabwe kry tweede drukoplaag Lees verder

Boeke

Boekpryse: In gesprek met Tom Smith, Mark James en Fay van Eeden

Op die vooraand van die oorhandigingsfunksie vir vanjaar se wenners van pryse en toekennings van die Andrew Murray-Desmond Tutu-Prysfonds (29 Mei 2026), praat ons met van die wenners. Sien die volledige lys van wenners onderaan dié artikel. Schalk van Heerden gesels met Tom Smith Juanita Greyvenstein gesels met Fay van Eeden Mia Lintvelt gesels met

Boekpryse: In gesprek met Tom Smith, Mark James en Fay van Eeden Lees verder

Boeke

Vier skrywers (tussen 40 en 80) beskryf die kronkelpaaie wat ’n mens soms na heelwording stap in ’n bundel wat steeds die stem van wit mans wil aanhoor

Hoe voel dit as jou kerkgebou afbrand en wat verg dit om dit as teologiese geleentheid eerder as verpletterende terugslag te sien? Hoe beleef ’n mens as afgetrede wewenaar veroudering as ’n proses van “jouself in groter volheid word” en nie as sloping nie? Hoe voel dit om in kosmopolitiese Sunnyside in Pretoria te woon

Vier skrywers (tussen 40 en 80) beskryf die kronkelpaaie wat ’n mens soms na heelwording stap in ’n bundel wat steeds die stem van wit mans wil aanhoor Lees verder

Boeke
Wat is die Bybelse argument vir of teen die erkenning van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag? André Bartlett se standpunt.

Hoe om ’n boekprys te wen (Wenk: Jy doen nie wat jy geleer is nie!)

In die week waarin die wenners van die Hertzogprys  aangekondig is, het Koos Kombuis half grappenderwys op LitNet gevra: “Is die Hertzogprys nog relevant?” Dit is natuurlik ’n heel ander soort prys as die Andrew Murray-Desmond Tutu-prysfonds, maar die vraag bly interessant: Is sulke pryse nog belangrik? Relevant? Of raak dit maar net nog ’n

Hoe om ’n boekprys te wen (Wenk: Jy doen nie wat jy geleer is nie!) Lees verder

Boeke

Resensie | Kobus Meiring se binnekring-staaltjies uit toeka se dae

Agter die skerms – grepe uit die verlede deur Kobus Meiring Uitgewer: Barnabas Uitgewers, 2025 Resensent: Rethie van Niekerk Kobus Meiring, eertydse adjunkminister van Binnelandse Sake en laaste administrateur van die destydse Kaapprovinsie, gee in Agter die skerms ’n binnekringkyk op die geskiedenis van Suid-Afrika, veral die era van PW Botha en die oorgang na

Resensie | Kobus Meiring se binnekring-staaltjies uit toeka se dae Lees verder

Boeke

Resensie | Kritiese selfrefleksie oor wit bevoorregting en genesing

Justice, grief, and Christ’s pathways to wholeness deur James Goddard (red) Uitgewer: Wipf & Stock, 2026 Resensent: Wimke Jurgens Hoe leef ek as ’n getroue volgeling van Jesus – wat myself in my lyf bevind (eggenoot, wit, Suid-Afrikaner, Afrikaner, bevoorreg, dominee, ens) – in hierdie wêreld waar onreg, diskriminasie, eiebelang en haat genormaliseer word (grootliks

Resensie | Kritiese selfrefleksie oor wit bevoorregting en genesing Lees verder

Boeke

‘Eerlike’ bundel vervat drie geslagte se sendingverhale op Morgenster

Boompie alleen – Herinneringe van ’n sendinggesin saamgestel deur Coenraad Brand Uitgewer: CLF, 2025 Resensent: Cecile Murray-Louw CLF Uitgewers se Boompie alleen is veel meer as bloot ’n bundel familieherinneringe. Dit is ’n sendingverhaal wat oor drie geslagte strek – van Andrew Louw se pionierswerk op Morgenster Sendingstasie in 1891 tot die Brand-gesin se dekades

‘Eerlike’ bundel vervat drie geslagte se sendingverhale op Morgenster Lees verder

Boeke

Pastoraal-teologiese perspektief op Job kyk na worstelvrae oor pyn

Waarom is nie altyd daarom nie – Job vir elkeen van ons deur Pieter van Jaarsveld Uitgewer: CLF, 2025 Resensent: Petro Jonker Onlangs is ’n kosbare vriend van my gediagnoseer met kanker. Tydens ’n hospitaalbesoek aan hom, het Abigail Rian Evans se vraag in my gedagtes opgekom: Is God still at the bedside? Hierdie vraag

Pastoraal-teologiese perspektief op Job kyk na worstelvrae oor pyn Lees verder

Boeke
Prof Louis Jonker. Foto: Hermann-Josef Stipp

Louis Jonker deur vakgenote vereer

Louis Jonker, professor in Ou Testament aan die Universiteit Stellenbosch (US), is pas op ’n besonderse wyse deur sy vakgenote in die Bybelwetenskappe, plaaslik en internasionaal, vereer. Lambert Jacobs berig.  LEES OOK: Herinterpretasie niks nuuts nie Die oorhandiging van ’n gedenkbundel, of soos die Duitsers dit noem Festschrift, naby aan die kruin van ’n akademikus

Louis Jonker deur vakgenote vereer Lees verder

Boeke Nuus
Scroll to Top