Tussenin | Zander van der Westhuizen: ’n Terugblik op die SAAMkoms … van agter die klavier
Ek skuif agter die klavier in. Voor my is my iPad met die bladmusiek vir die aand reeds oop en in volgorde. Tussenin ander papiere en my rooi notaboek lê die beplanning vir vanaand se liturgie. Bo-aan staan die tema: Jesus genees. Die emosies van die eerste oggend se groot oomblik is nou darem onder […]


