Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 25 September 2026)

Hierdie kennisgewings is op 23 September opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop MJ (Thys) Lourens vroeër van GKSA Nelspruit as tentmaker na Barberton. AANVAAR Ds L (Lisa) Holtzhausen van Ellisras-Wes na Kamieskroon; prop MJ (Thys) Lourens vroeër van GKSA Nelspruit as tentmaker na Barberton. BEDANK Ds D (Dylan) Allen van Bothaville vir Lydenburg-Suid. […]

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 25 September 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 18 September 2026)

Hierdie kennisgewings is op 18 September opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds A (Alida) du Plessis van Elspark na Zeerust; ds FE (Frikkie) Marais van Napier na Wakkerstroom; ds R (Ruan) Nieuwenhuizen van Somerset-Oos na Uitenhage-Noord; ds SE (Edwin) van Wyk van Randpoort na Stad op die Berg (Louis Trichardt). BEDANK Ds M

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 18 September 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 11 September 2026)

Hierdie kennisgewings is op 11 September opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Dr DJ (Danie) Langner van Lyttelton na Môregloed. AANVAAR Ds PG (Gerhard) Meyer van Langenhovenpark na Margate. WES-KAAPLAND RINGSITTING Die Ring van Swellendam gee hiermee kennis dat die ring se 152ste ringsvergadering DV op Sondag 13 September 2025 te Excelsior-wynlandgoed buite Ashton

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 11 September 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 04 September 2026)

Hierdie kennisgewings is op 04 September opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds D (Dylan) Allen van Bothaville na Lydenburg-Suid; ds HP (Ronel) Coertzen van Fouriesburg na Rustenburg Suid; dr SJ (Stephan) Strydom van Meyertonpark na Standerton-Suid; prop MJ (Tinus) van Reenen as diensleraar na Marquard. WES-KAAP BEDANKING Dr Elsie Petronella (Ronel) Meylahn van

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 04 September 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus 21 Augustus 2026)

Hierdie kennisgewings is op 21 Augustus opgedateer. E-pos kennisgewings oor beroepe (uitgebring, aanvaar en bedank), predikante wat emeriteer, rings- en sinodale vergaderings na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP  Ds JH (Rikus) Hattingh van Pellissier na Onrusrivier; ds PG (Gerhard) Meyer van Langenhovenpark na Margate; ds M (Morne) Steenkamp na Fairland AANVAAR  Ds G (Gustav) van Zyl van NHKA

Leraars beweeg (Amptelike nuus 21 Augustus 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 14 Augustus 2026)

Hierdie kennisgewings is op 14 Augustus opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds J (John) Holtzausen van Klawer na Willowmore; ds G (Gideon) Lamprecht van Bethlehem-Panorama as PSD: Bedieningsbegeleiding, Vrystaat; ds DLHV (De la Harpe) le Roux van Tweetoringkerk (Bloemfontein) as PSD: Noord-Kaapland; prop R (Rudiger) van Huyssteen na Gansbaai. AANVAAR Prop R (Rudiger)

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 14 Augustus 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 7 Augustus 2026)

Hierdie kennisgewings is op 7 Augustus opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Dr P (Pieter) Kruger van Witfield na NG Kerk Sinode Hoëveld as algemene kantoorbestuurder. AANVAAR Ds N (Nadine) Bronkhorst van Rustenburg-Bergsig na George. WES-KAAPLAND AANVAAR  Ds Nadine Bronkhorst van Rustenburg-Bergsig het die beroep na die NG Moedergemeente George aanvaar. Bevestiging vind plaas

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 7 Augustus 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 31 Julie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 31 Julie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds GF (Erick) du Toit van Church of Scotland Kirkliston na Kenridge; ds L (Lisa) Holtzhauzen van Ellisras-Wes na Kamieskroon. AANVAAR Ds GF (Erick) du Toit van Church of Scotland Kirkliston na Kenridge. WES-KAAPLAND BEROEP Ds George Frederick (Erick) du Toit

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 31 Julie 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 24 Julie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 24 Julie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Dr MS (Tinus) van Zyl van Durbanville na Drieankerbaai; ds M (Marnico) Wessels van Paterson na Hertzogville. AANVAAR Ds HF (Heinrich) Niehaus van Laingsburg na Gordonsbaai; dr MS (Tinus) van Zyl van Durbanville na Drieankerbaai; ds M (Marnico) Wessels van Paterson

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 24 Julie 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 17 Julie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 17 Julie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za AANVAAR Ds AD (Attie) Botha (emeritus) van Jansenville na Albanie; ds L (Leonie) Johnson van Haakdoorn as tentmaker na Waverley. OOS-KAAP AANVAAR Hiermee gee die kerkraad van NG Kerk Albanie kennis dat ds Arthur (Attie) Daniël Botha die beroep na NG Kerk

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 17 Julie 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 10 Julie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 10 Julie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds N (Nadine) Bronkhorst van Rustenburg-Bergsig na George; ds A (Adele) Strauss vroeër van Pellissier na Retief. AANVAAR Ds A (Adele) Strauss vroeër van Pellissier na Retief. WES-KAAPLAND BEROEP Die kerkraad van die NG Moedergemeente George het ds Nadine Bronkhorst van

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 10 Julie 2026) Lees verder

Amptelik
Ds Rehan Rheeder is deur die Sinodale Diensraad (Noordelike Sinode) op 24 Junie 2026 beroep as hoof- uitvoerende beampte van die sinodekantoor. Foto: Verskaf

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 03 Julie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 03 Julie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Dr BP (Bennie) Marais van Charl Cilliers na Luckhoff; ds HF (Heinrich) Niehaus van Laingsburg na Gordonsbaai; ds R (Rehan) Rheeder van Universiteitsoord na SDR Noordelike Sinode as hoof- uitvoerende beampte; ds SWP (SW) Scott sr (emeritus) van Newcastle na Klerksdorp-Oos.

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 03 Julie 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 26 Junie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 26 Junie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop RW (Rohan) van Niekerk van Vishoek na Wynberg. AANVAAR Prop RW (Rohan) van Niekerk van Vishoek na Wynberg. WES-KAAPLAND BEROEP Proponent Rohan van Niekerk van NG Gemeente Vishoek is beroep na NG Kerk Wynberg op 02.06.2026. (Petro van Rensburg, skriba:

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 26 Junie 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 19 Junie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 19 Junie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prof JG (Jannie) le Roux (emeritus) na Helderberg. AANVAAR Ds WA (Willem) Badenhorst van Moreletapark na Lichtenburg; prof JG (Jannie) le Roux (emeritus) na Helderberg. WES-KAAPLAND AANVAAR Prof Jannie le Roux (emeritus) vroeër van Gordonsbaai het ’n beroep na die NG

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 19 Junie 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 12 Junie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 12 Junie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds L (Leonie) Johnson van Haakdoorn as tentmaker na Waverley; ds K (Kirsten) Small van Kogelberg (Kleinmond) na Kanoneiland. AANVAAR Ds K (Kirsten) Small van Kogelberg (Kleinmond) na Kanoneiland; ds L (Lizette) Viviers van Richmond na Birchleigh. NOORD-KAAP BEVESTIGING Die Ring

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 12 Junie 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 05 Junie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 05 Junie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds AD (Attie) Botha (emeritus) van Jansenville na Albanie; prop C (Christian) Heath na Brandvlei; dr H (Hancke) van Blerk (emeritus) vroeër van Piet Retief na Smithfield; ds G (Gustav) van Zyl van NHKA Phalaborwa na NGK Phalaborwa; ds FC (Tiaan)

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 05 Junie 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike Nuus 29 Mei 2026)

Hierdie kennisgewings is op 29 Mei 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP  Ds WA (Willem) Badenhorst van Moreletapark na Lichtenburg; ds A (Anandie) Greyling van Pierre van Ryneveld na PDS Gemeentebegeleiding, Wes-Kaapland; ds L (Lizette) Viviers van Richmond na Birchleigh. AANVAAR  Ds JA (Driaan) Britz van Rustenburg-Suid na Pretoria-Tuine; prop LQ (Lourens) Laureti

Leraars beweeg (Amptelike Nuus 29 Mei 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 15 Mei 2026)

Hierdie kennisgewings is op 15 Mei 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Ds JA (Driaan) Britz van Rustenburg-Suid na Pretoria-Tuine; ds GJ (George) Hugo (emeritus) na Pofadder. AANVAAR Prop PE (Flippie) Kotzé (ná colloquium doctum) na Ohrigstad; prop E (Etienne) Snyman na Parow; ds SH (Stephan) Swart van Bethlehem-Efrata na Calvinia. BEDANK Ds

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 15 Mei 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 30 April 2026)

Hierdie kennisgewings is op 30 April 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Ds SH (Stephan) Swart van Bethlehem-Efrata na Calvinia; ds B (Riekie) Wilken van Dealesville na Rustenburg. AANVAAR Ds M (Monozel) Els van Drie Riviere na Uitenhage-De Mist. WES-KAAPLAND BEROEP Die NG Gemeente Calvinia het vir ds Stephan Swart van die NG

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 30 April 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 24 April 2026)

Hierdie kennisgewings is op 24 April 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Dr SC (Suzanne) van der Merwe van Kroonstad-Noord na Universitas-Wes; prop LMD (Thea) Wait as diensleraar na De Duin. AANVAAR Prop LMD (Thea) Wait as diensleraar na De Duin. OOS-KAAP BEVESTIGING Diensleraar Thea Wait van die NG Gemeente Tarkastad het die

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 24 April 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 17 April 2026)

Hierdie kennisgewings is op 17 April 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Prop T (Théan) Meiring na Kareedouw. AANVAAR Prop T (Théan) Meiring na Kareedouw. OOS-KAAPLAND BEVESTIGING Neem asseblief kennis dat NG Gemeente Kareedouw vir proponent Théan Meiring vanaf die gemeente Pretoria-Faerie Glen, beroep het. Hy sal op ’n termynbepaalde kontrakpos van ses

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 17 April 2026) Lees verder

Amptelik

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 10 April 2026)

Hierdie kennisgewings is op 10 April 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Dr Trix Truter (brugleraar) na Vorentoe. WES-KAAPLAND BEVESTIGING Ds Pierrié Kies word Sondag 12 April 2026 by NG Kerk Ceresvallei bevestig. (WP du Plessis, skriba: Ring van Tulbagh, 06.04.2026). EMERITAAT Ds Chris Barnardo, predikant van NG Gemeente Kuilsrivier-De Eike, het op

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 10 April 2026) Lees verder

Amptelik
Scroll to Top