Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 10 Julie 2026)

BEROEP

Ds N (Nadine) Bronkhorst van Rustenburg-Bergsig na George; ds A (Adele) Strauss vroeër van Pellissier na Retief.

AANVAAR

Ds A (Adele) Strauss vroeër van Pellissier na Retief.

WES-KAAPLAND

BEROEP

Die kerkraad van die NG Moedergemeente George het ds Nadine Bronkhorst van Rustenburg-Bergsig na die NG Moedergemeente George beroep. (Dr AC Pieterse, skriba: Ring van George, 07.07.2026).

OOS-KAAPLAND

BEVESTIGING

Ds Adele Strauss, wat in 2017 by Pellissier demissie ontvang het, is op Sondag 5 Julie 2026 deur ds Rion van Niekerk as leraar by die NG Gemeente Retief bevestig. (Alma Oelsen, skriba/kassier: NG Gemeente Retief, 06.07.2026).

HOËVELD

BEVESTIGING

Ds L (Lizette) Viviers se bevestiging en intreepreek vind plaas op 19 Julie 2026 om 08:30 te NG Kerk Birchleigh. (Susan Moolman, tesourier: NG Gemeente Birchleigh, 03.07.2026).

  • Amptelike nuus in Kerkbode gaan oor nuwe leraar- en gemeenteskuiwe asook kerkverwante vergaderings binne die NG Kerk. Lees meer oor die nuutste kerkordelike voorskrifte hieroor in hierdie gids.

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top