‘Ons is een Badisa’ – só bou die organisasie aan ’n sterker welsynsnetwerk
Welsynsorganisasies speel ’n kritieke rol in Suid-Afrika, maar baie mense is steeds onseker oor wat maatskaplike dienste werklik behels. Badisa het onlangs ’n nuwe strategie bekend gestel om sy dienste onder een duidelike identiteit te verenig – een wat nie net verduidelik wat hulle doen nie, maar dit ook op ’n eenvoudige, menslike manier wys. […]
‘Ons is een Badisa’ – só bou die organisasie aan ’n sterker welsynsnetwerk Lees verder
Badisa Vennote





















