Stories van hoop: Hoop deur volharding (tesame met CMR Gauteng-Oos)
Nie elke storie van hoop het ‘n netjiese einde nie. Soms verander omstandighede nie vinnig nie. Soms is die mense wat jy probeer help nog nie gereed om hulp te aanvaar nie. ‘n Oplossing wat aanvanklik reg gelyk het, voorsien nie meer in ‘n kind se behoeftes nie. Vir een maatskaplike werker het hoop beteken […]
Stories van hoop: Hoop deur volharding (tesame met CMR Gauteng-Oos) Lees verder
Artikels Vennote




















