Badisa vier mylpale in 21 jaar van genade
Badisa* het tydens sy Algemene Jaarvergadering (AJV), wat onlangs by die NG Kerk in Stellenberg gehou is, die maatskaplike hulporganisasie se 21 bestaansjare gevier met die vrystelling van Badisa se jaarverslag. In die verslag word 21 belangrike mylpale uitgelig, elk verteenwoordigend van ‘n beduidende prestasie in die organisasie se geskiedenis. Die bekende Afrikaanse sanger en […]
Badisa vier mylpale in 21 jaar van genade Lees verder
Badisa





















