Johann Symington: Nederige dienskneg van die Here sterf
Ds Johannes Cornelius Symington (78) sterf op 8 September 2026 aan hartversaking in die Milpark-hospitaal in Johannesburg. Hy was lank siek. Johann en sy vrou Hennie het die laaste tyd van hulle lewe in die Kokanje-aftreeoord by Modimolle (Nylstroom) gewoon. Johann word onthou vir sy vol lewe as predikant, moderator, redakteur van Kerkbode en LiG, […]
Johann Symington: Nederige dienskneg van die Here sterf Lees verder
In Memoriam




















