Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Artikels

Heinz Winckler en Llewellyn MacMaster (regs) was twee van die drie paneellede by vandeesweek se wydlopende gesprek in die Netwerk24-diskoerstent by die Woordfees op Stellenbosch.

Swanepoel, Winckler en MacMaster trap versigtig by Woordfees-gesprek wat wye draaie gooi

“Ons moenie naïef wees om te dink as ons sê ‘die Bybel (sê só),’ dan gaan almal saamstem nie,” het dr Llewellyn MacMaster vandeesweek by die Woordfees op Stellenbosch in ’n uurlange paneelgesprek oor Christelike Nasionalisme en “die kerk se profetiese stem” gewaarsku. Die afgetrede VGK-teoloog en aktivis het teenoor gespreksgenote ds Rudi Swanepoel en […]

Swanepoel, Winckler en MacMaster trap versigtig by Woordfees-gesprek wat wye draaie gooi Lees verder

Artikels
Hugenote Kollege vier in 2026 haar 75ste bestaansjaar as ’n hoëronderwysinstelling. Om dit te gedenk, nooi hulle teologiestudente van al die opleidingsentra wat NG predikante oplei om die verhaal van hulle roeping te vertel. Hierdie skrywe is deel van die reeks artikels wat Kerkbode publiseer. Nielbert Mostert (bo), van die Universiteit van die Vrystaat, skryf: Ek glo ten volle dat die Here my geroep het om in die NG Kerk te bedien en om so die roeping wat ek van kleins af ontvang het, naamlik om ’n verskil in mense se lewe te maak, uit te leef.

Reeks oor roepingsverhale: ‘Blootstelling aan verskillende kulture kweek my liefde vir multikulturele ruimtes’

Nielbert Mostert, Universiteit van die Vrystaat, skryf: Ek verstaan roeping as die plek waar die gawes wat God jou gegee het, jou passies en die geleentheid om dit saam uit te leef, bymekaarkom. Van kleins af wou ek net ’n verskil in mense se lewe maak. Ek het nooit gedink dat ek ’n dominee sou

Reeks oor roepingsverhale: ‘Blootstelling aan verskillende kulture kweek my liefde vir multikulturele ruimtes’ Lees verder

Artikels Reekse
Die dertien NG Kerk-geaffilieerde diensorganisasies bedryf gesamentlik 318 programme landswyd. Organisasies soos Badisa, CMR, Tutela en Caritas beskik oor gespesialiseerde vaardighede en strukture om komplekse uitdagings te hanteer.

Uit die kantoor van die Algemene Sekretaris: ‘NG Kerk-skenking kom by plekke van nood uit’ 

Die ASM se KMDR-skenking is veel meer as net ’n finansiële bydrae. Dit is ’n belydenis in aksie.

Uit die kantoor van die Algemene Sekretaris: ‘NG Kerk-skenking kom by plekke van nood uit’  Lees verder

Artikels
Die Bybel maak sang nie opsioneel nie, skryf dr Riaan Steyn in ’n nuwe boek oor die sterk samehang tussen teologie en musiek. Foto's: Adriaan Labuschagne

‘Die dag van my musiekbekering’ – skrywer gesels oor kerkmusiek as Godsontmoeting

Die Bybel maak sang nie opsioneel nie, skryf dr Riaan Steyn in ’n nuwe boek oor die sterk samehang tussen teologie en musiek. Hy vertel aan Heléne Meissenheimer wat hy ontdek het rondom musiek tydens die erediens. Ons gesprek kom kort na die uitreik van sy eerste boek, Vyfde Evangelie: Van kerkmusiek na Godsontmoeting: Rigtingwysers

‘Die dag van my musiekbekering’ – skrywer gesels oor kerkmusiek as Godsontmoeting Lees verder

Artikels
Wentzel Greyling van Despatch vertel: Ek skryf in vir die KAST-kursus, dit staan vir Kerkgeakkrediteerde Sertifikaat in Teologie. Twyfelaar wat ek was, skakel ek my vorige predikant vir sy opinie. Na die gesprek het ek geweet God het ’n roeping op my lewe geplaas en ek moet getrou wees daarin.

Reeks oor roepingsverhale: ‘Kursus by Hugenote Kollege het ’n nuwe energie in my gewek’

Wentzel Greyling van Bothasrus-gemeente, Despatch, skryf: God se roeping het vroeg in my lewe begin. Reeds na belydenisaflegging het ek begin om katkisasie te gee. In dieselfde jaar is ek gekies as diaken. Dit was nog tydens die goeie ou dae waar ons Woensdagaande gemeentebidure gehad het. Gewoonlik is dit deur ons predikant of een

Reeks oor roepingsverhale: ‘Kursus by Hugenote Kollege het ’n nuwe energie in my gewek’ Lees verder

Artikels Reekse

Stories van hoop: Hoop deur volharding (tesame met CMR Gauteng-Oos)

Nie elke storie van hoop het ‘n netjiese einde nie. Soms verander omstandighede nie vinnig nie. Soms is die mense wat jy probeer help nog nie gereed om hulp te aanvaar nie. ‘n Oplossing wat aanvanklik reg gelyk het, voorsien nie meer in ‘n kind se behoeftes nie. Vir een maatskaplike werker het hoop beteken

Stories van hoop: Hoop deur volharding (tesame met CMR Gauteng-Oos) Lees verder

Artikels Vennote
Nie elke verandering hoef dadelik as ’n finale oplossing aangebied te word nie. Soms is dit wyser om eers ’n prototipe te ontwikkel: * Klein genoeg om te toets. * Nederig genoeg om aan te pas. * Moedig genoeg om weer te probeer. Die kernvraag is daarom nie bloot of ons moet verander nie. Die belangriker vraag is: Hoe beweeg ons mense saam?

Oor ProNutro en prototipes: Wat gemeentes moet weet oor verandering wat mense meevoer eerder as vervreem

‘Sosiale kohesie’ beteken nie dat almal dieselfde dink nie. Dit gaan oor vertroue, deelname en die ervaring, skryf Joe Janse van Rensburg.   Daar is min dinge meer Suid-Afrikaans as ’n bak ProNutro. Vir 64 jaar was dit deel van mense se oggende. Toe moes die produk verander. PepsiCo het verduidelik dat verouderde toerusting en

Oor ProNutro en prototipes: Wat gemeentes moet weet oor verandering wat mense meevoer eerder as vervreem Lees verder

Artikels
Die CD wat ek gekoop het, was nie een van die byderwetse albums wat destyds bo aan die treffersparade was nie. Dit was The Best of Leonard Cohen. Die voorbladfoto – sepia op ’n gelerige agtergrond – was glo tydens 1968 in ’n hotelkamer in Milaan geneem, onthou Willem van der Colff.

Lekkerlees: Oor Leonard Cohen en die lewe

Ek het onlangs die volgende geskryf: Einde ten laaste na ’n lang dag van swoeg, net voor ek aan die slaap raak, vra die engel sag met ’n glimlag: ”Waaroor wil jy droom vannag? Weer oor jou ma, jou oupa of jou pa?” “Nee,” sê ek, “oor die hemel.” Die engel vra: “Oor die strate

Lekkerlees: Oor Leonard Cohen en die lewe Lees verder

Artikels
Dr Pieter Visser (regs) van NG Wierdapark gesels met dr Siegfried Louw, Predikant in Sinodale Diens (Sinode van Wes-Kaapland), oor die tema van selfversorging in 'n podsending gemik op "leraars, mense in versorgende rolle en almal wat die welstand van hul gemeente se leraar op die hart dra," volgens die vervaardigers.

Selfversorging van leraars: hoe om beter na jou eie welstand om te sien

Elders gesien: In hierdie podsending wat die NG Kerk Algemene Sinode se kommunikasiespan vervaardig het by die afgelope Predikante SAAMkoms gesels Pieter Visser en Siegfried Louw “oor selfversorging van leraars: hoe om beter na jou eie welstand om te sien te midde van die daaglikse verantwoordelikhede van die bediening. Luister na nog uitsendings via HIERDIE

Selfversorging van leraars: hoe om beter na jou eie welstand om te sien Lees verder

Artikels
roeping
Wanneer dr Yolande Steenkamp terugkyk op die wye draaie wat haar lewe geloop het, sê sy: 'Die Here weet wie Hy roep. Hy weet sy geroepenes is dikwels vol pyn, is soms gebroke en beleef erge versoekings. Maar steeds roep Hy ons.' In hierdie artikel deel sy as teoloog haar roepingsverhaal, so ook ’n mediese dokter en ’n opvoedkundige sielkundige bekend as 'The Shackbuilder'. Foto: Adriaan Labuschagne

Elders gesien: ‘Dít is elke gelowige se roeping: dat die koninkryk van God in jou gebore word en deur jou in die wêreld sigbaar word’

Hoe weet jy wanneer jy vir ’n spesiale taak geroep is? Of dat ’n bepaalde loopbaan jou roeping in die lewe is? Om dit te weet is waarskynlik verbind aan jou vermoë om te hoor hoe jou hart klop, en te hoor wat God vir jou sê, skryf Heléne Meissenheimer in LiG-tydskrif se Lente-uitgawe.  Roeping is ’n

Elders gesien: ‘Dít is elke gelowige se roeping: dat die koninkryk van God in jou gebore word en deur jou in die wêreld sigbaar word’ Lees verder

Artikels
Wat jy in hierdie bylaag oor teologiese opleiding kan lees (sien pdf onderaan hierdie artikel - Red). * Só vorm seminaria ’n roepingsidentiteit by studente *Die bedieningsbane van die NG Kerk Teologiese opleiding by die Universiteit van Pretoria: Dit gaan oor akademiese opleiding én kerklike vorming * Teologiese Fakulteit by die Universiteit Stellenbosch: ‘Ons ontvang en begelei mense wat deur God geroep is’ * Teologiese opleiding: Kom kyk wat gebeur in Bloemfontein Voltydse dosente: Universiteit van die Vrystaat (UV) * Hugenote Kollege, Wellington: Dosenteprofiele * ’n Student se verhaal: ‘Ons leer vroeg om ons en ander se denkwyse te verstaan’ * ‘Deurlopende vorming is noodsaaklik’: Wat is VBO en hoe werk dit?

Teologiese opleiding: Betroubare en toeganklike inligting oor teologiese opleiding is belangrik

Dit bly vir my besonders wanneer mense navraag doen oor teologiese opleiding in die NG Kerk omdat hulle iets van God se pad met hulle lewe begin onderskei, skryf Nioma Venter.   Jongmense wat ’n innerlike oortuiging ervaar, tweedeloopbaanpersone wat opnuut nadink oor hulle plek in die samelewing, en lidmate wat eerlik vra: “Hoe bekwaam

Teologiese opleiding: Betroubare en toeganklike inligting oor teologiese opleiding is belangrik Lees verder

Artikels

Reeks oor roepingsverhale | Drian Grobbelaar (Universiteit van Pretoria): Hoe my roeping deur my studies gevorm word

Om te verstaan hoe my studies my roeping gevorm het, is dit belangrik om te week hoe ek in teologie beland het, vertel Drian Grobbelaar in die jongste aflewering van hierdie artikel-reeks*.  Ek het geen belangstelling in die bediening gehad nie, maar was baie betrokke by die kerk. Ek was met my vlieg lisensie besig

Reeks oor roepingsverhale | Drian Grobbelaar (Universiteit van Pretoria): Hoe my roeping deur my studies gevorm word Lees verder

Artikels Reekse
Vir my is die mees skokkende dat ’n verbysterende 60% van voedselvermorsing ontstaan op huishoudelike vlak (UNEP, 2024), skryf Fay van Eeden.

Omgewing | Fay van Eeden: My yskas se trurat, en die impak daarvan

My yskas het ’n trurat. Het joune? Op een of ander manier migreer kos na die agterkant van my yskas se rakke waar dit ongesiens sleg word. Alhoewel ek dit spottenderwys sê kry ek skaam oor die hoeveelheid male ek kos, wat na agter in ons yskas ‘beweeg’ het, moet weggooi. ’n Gemufde stukkie oorskiet

Omgewing | Fay van Eeden: My yskas se trurat, en die impak daarvan Lees verder

Artikels
'Ons het minder as vyf kilometer gehardloop, toe ons ’n geritsel in die bosse hoor. Toe ons omkyk, kyk ons vas in ’n pistool ...' het Marius Schoombie vir Jaco Strydom vertel tydens hulle onlangse gesprek oor misdaad-aan-die-lyfstories. Foto: Verskaf

Jaco Strydom gesels met Marius Schoombie oor skelms, trauma en die krag van lig

Ons gesels oor misdaad. Marius Schoombie is geen polisieman of ’n kriminoloog nie – hy is ’n dominee by Stellenberg-gemeente – maar hy het dit al aan sy eie lyf gevoel. ’n Paar keer. En hy het stories om te vertel! Van hulle tragies en wreed, maar dan is daar ook ’n inspirerende misdaadverhaal. ’n

Jaco Strydom gesels met Marius Schoombie oor skelms, trauma en die krag van lig Lees verder

Artikels

Stories van hoop: Grace se reis na ’n helderder môre (tesame met CMR Gauteng-Oos)

    *Grace is vyf jaar oud en droom daarvan om skool toe te gaan, haar naam te leer skryf en met maats te speel. Gedurende die tweede week van Januarie 2026 het Grace en haar ma by een van CMR Gauteng-Oos se kantore aangekom. Hulle is vergesel deur die eienaar van ’n hawelose-skuiling op

Stories van hoop: Grace se reis na ’n helderder môre (tesame met CMR Gauteng-Oos) Lees verder

Artikels Vennote
Dit het Gert Oosthuizen 15 keer se probeer gekos voor hy sy eie rybewys in Augustus in sy hand kon vashou. Baie kere wou hy moed opgee maar hulle jongste sien van babadae af kans vir uitdagings, vertel sy ma Elzet, lidmaat van Bloubergstrand-gemeente. Foto’s: Verskaf

Getuienis: ‘Ons wonderwerkkind ken van deurdruk, aanhou en geduldig wees’

Om jou eerste bestuurslisensie te kry is vir die meeste van ons iets om te vier, maar Elzet Oosthuizen van Bloubergstrand-gemeente vertel hulle gesin se vreugde was ekstra groot toe Gert, hulle jongste, deur 15 probeerslae vasgebyt het om sy eie rybewys te kan vashou. “Gert Oosthuizen, jy het deurgekom. Jy het jou lisensie!” Dit

Getuienis: ‘Ons wonderwerkkind ken van deurdruk, aanhou en geduldig wees’ Lees verder

Artikels
'Ons is in harte nog ’n volkskerk wat instinktief die vraag van “wie is my naaste?” beantwoord met wit Afrikaanssprekende," sê Schalk van Heerden in hierdie vraag-en-antwoord-onderhoud. Foto: Adriaan Labuschagne / Kerkbode

Nagedink oor SAAMkoms 2026: Wat staan in transformasie se pad?

“In elke lag ’n sug van pyn,” het Eugène Marais in die gedig Skoppensboer taal gegee aan die feit dat teenstrydighede tegelyk waar kan wees. Só was die PredikanteSAAMkoms in Augustus vanjaar. Enersyds was dit ’n kreatiewe en geestelik voedende viering waartydens ook Kerkbode waarneemwerk kon verrig en daaroor kon berig. Andersyds was dit ’n

Nagedink oor SAAMkoms 2026: Wat staan in transformasie se pad? Lees verder

Artikels
Tydens 'n groepsessie by die SAAMkoms het die gespreksleier deelnemers uitgenooi - uitgedaag selfs! - om op te staan en vir drie mense te gaan dankie sê. "Gaan sê dit vir iemand wat geloof, hoop en liefde weer in jou losgemaak het," het dr Nico Simpson die uitnodiging gestel. Foto: Adriaan Labuschagne.

‘Ek was daar’ | Storie-reeks oor SAAMkoms 2026: 7 dominees deel hul indrukke

“Dis opvallend hoeveel energie (hier) bestaan,” sê ds Marinus Theron in die video hieronder as deel van sy opsomming van wat hom sal bybly van die Predikante SAAMkoms (24-28 Augustus). Video: Tiaan Booyens en Aletta Simpson. Foto’s: Adriaan Labuschagne

‘Ek was daar’ | Storie-reeks oor SAAMkoms 2026: 7 dominees deel hul indrukke Lees verder

Artikels
My gebed is dat ons, as kerk, sal aanhou om sáám te sing, dat die melodieë wat hierdie week uit ons monde gekom het, sal aanhou weerklink regoor die land, en bowenal dat dit wat ons saamsing, ook gestalte sal kry in ons lewens, ook saam met en tot diens van ander wat nie hierdie week daar was nie, skryf Marnus Havenga.

‘Ek was daar’ | Storie-reeks oor SAAMkoms 2026: Marnus Havenga oor Augustinus en samesang

In die antieke wêreld het party denkers opgemerk dat daar ’n rede is waarom die woorde koor (choros; χορός) en vreugde (chara; χαρά), en selfs genade (charis; χάρις), so na aan mekaar is. Want, is daar gesê, om te sing – en veral om dit sáám met ander te doen – is ’n vreugdeshandeling. Dit spreek ook

‘Ek was daar’ | Storie-reeks oor SAAMkoms 2026: Marnus Havenga oor Augustinus en samesang Lees verder

Artikels
Ons is steeds te wit, te eksklusief en te veel aan die eenkant van ons samelewing. Ons dra ’n geskiedenis en bagasie wat ons nie kan ignoreer nie. Maar dit beteken nie dat daar nie ook merkwaardige stories van mense en gemeentes is wat besig is om dit anders te doen nie, skryf Ruan Nieuwenhuizen.

‘Ek was daar’ | Storie-reeks oor SAAMkoms 2026: Ruan Nieuwenhuizen van NG Somerset-Oos Gemeente

Ds Ruan Nieuwenhuizen NG Somerset-Oos Gemeente skryf: Ek deel een of twee belewenisse van die Predikante SAAMkoms (24-28 Augustus). “Die kerk is baie dinge, maar definitief nie dood nie.” Ek dink hierdie sin, deur ds Rudi Swanepoel, beskryf iets van my belewenis van die Predikante SAAMkoms. Want ja, die kerk is baie dinge. Ons is

‘Ek was daar’ | Storie-reeks oor SAAMkoms 2026: Ruan Nieuwenhuizen van NG Somerset-Oos Gemeente Lees verder

Artikels
Vier nuwe kerkliedere is bekendgestel tydens die 2026 PredikanteSAAMkoms wat van 24 tot 28 Augustus by die Goudini-vakansieoord in die Boland gehou is. Dit kan op Bybel-Media se webblad afgelaai word. Foto: Le Roux Schoeman

Goudini: ‘Genade in die saamsing … en baie daarvan’

Die 2026 PredikanteSAAMkoms het honderde dominees en diensleraars genooi om te kom ontspan, saam te aanbid en te leer. Hoe het deelnemers dit ervaar? vra Heléne Meissenheimer. Die sanger Jo Black vertel hy het in kroeë begin musiek maak na hy gehoor het iemand maak na ’n kerkdiens die opmerking dat sy niks gevoel het

Goudini: ‘Genade in die saamsing … en baie daarvan’ Lees verder

Artikels
“Die beroep van predikant is ’n ongelooflik dinamiese platform. En in my eie roeping poog ek om elke stukkie van hierdie grondgebied te gebruik en te geniet of dit nou in die kerk, op die sportveld of in besigheid is," vertel ds Deon Els vir Jaco Strydom. Foto's: Verskaf

Deon Els, kopdokter vir rugbyspanne, dominee en vredemaker

Hulle noem hom die kopdoter van die Blitzbokke, die Springbok-sewespan wat onlangs gekroon is as wêreldkampioene. Behalwe vir die Blitzbokke is hy toenemend betrokke by verskeie ander professionele rugbyspanne as hoëprestasieafrigter, asook by leierskapsontwikkeling van nasionale en internasionale handelsmerke. Deon Els is ook predikant by Helderberg-gemeente in Somerset-Wes waar hy saam met sy vrou en

Deon Els, kopdokter vir rugbyspanne, dominee en vredemaker Lees verder

Artikels
Scroll to Top