Johan van der Merwe: Soli Deo gloria vir die vroue in die kerk
Vrouedag, 9 Augustus, is om die draai. Vir baie is dit ’n polities gelaaide dag, maar dit kan ook meer wees. Dit kan ’n geleentheid wees om onsself te herinner aan die belangrike rol wat vroue in die geskiedenis van die Christendom en daarmee ook in die geskiedenis van die NG Kerk gespeel het. Lees […]
Johan van der Merwe: Soli Deo gloria vir die vroue in die kerk Lees verder
Johan van der Merwe















