Is die Algemene Sinode se rakleeftyd verby?
Die Algemene Sinode van die NG Kerk het in Oktober 1962, sestig jaar gelede, vir die eerste keer vergader. Dit was presies ’n eeu nadat die kerkverband in 1862 deur die Loedolff-saak versplinter is. Die aanloop na die eerste sitting van die Algemene Sinode en kerkhereniging het reeds in 1907 plaasgevind toe die Raad van […]
Is die Algemene Sinode se rakleeftyd verby? Lees verder
Johan van der Merwe













