Dinkstof | Johan van der Merwe: Is dit tyd vir ’n nuwe sak vir die nuwe wyn?
Die saamkoms van predikante wat in Augustus op Goudini plaasgevind het, is verby. Net die geskiedenis sal leer wat die impak van hierdie byeenkoms op die NG Kerk gaan wees. Wat wel nou reeds hoorbaar en sigbaar is, is dat meer as 700 predikante begeesterd, vol energie en opnuut opgewonde oor hulle roeping na hulle […]
Dinkstof | Johan van der Merwe: Is dit tyd vir ’n nuwe sak vir die nuwe wyn? Lees verder
Johan van der Merwe














