Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Verklarings

Hooggeregshof stel tugsaak teen Marius Coetzee ter syde; nuwe ondersoek gelas

Ds Hanri Joubert, predikant van Gansbaai en aktuarius van Sinode van Wes-Kaapland, lewer namens die moderatuur van die Sinode van Wes-Kaapland verslag oor die Coetzee saak, soos op 2 Junie 2026 in die Kaapse hooggeregshof afgehandel: Die applikant, ds. MX Coetzee, asook die kerkraad van Karatara-gemeente het die uitspraak in die tughandeling van die Ring […]

Hooggeregshof stel tugsaak teen Marius Coetzee ter syde; nuwe ondersoek gelas Lees verder

Verklarings

Andrew Murray-Desmond Tutu-Prysfonds: Tom Smith wen groot en twee nuwe toekennings sien die lig

Die Andrew Murray-Desmond Tutu-Prysfonds maak graag die wenners van die 2026-pryse en -toekennings bekend. Die oorhandigingsfunksie van die pryse en toekennings vind op 29 Mei 2026 in die Kunstekaap-teater in Kaapstad plaas.   ANDREW MURRAY-PRYS VIR CHRISTELIKE PUBLIKASIES IN AFRIKAANS Tom Smith se boek, Vind God in die gewone (2024, uitgegee deur Lux Verbi), is

Andrew Murray-Desmond Tutu-Prysfonds: Tom Smith wen groot en twee nuwe toekennings sien die lig Lees verder

Verklarings
Lees ook by die webskakel in die berig hieronder: Amerikaners pleit by kerke in SA: ‘Die wêreld moet julle stem hoor, praat uit die pyn van julle geskiedenis’ Foto: martjiephotography.com (geneem op 19 April 2026)

Elders gesien: NG Kerk praat saam met kerke in Vryheidsdagverklaring oor onreg in Gasa en ‘vals narratief oor wit volksmoord in SA’

“On this Freedom Day in South Africa, a day that commemorates the end of apartheid and the birth of a democratic nation, we, representatives of the Reformed Church in America (RCA), Churches for Middle East Peace (CMEP) and the South African Council of Churches (SACC), together with our ecumenical partners, the Uniting Reformed Church in

Elders gesien: NG Kerk praat saam met kerke in Vryheidsdagverklaring oor onreg in Gasa en ‘vals narratief oor wit volksmoord in SA’ Lees verder

Verklarings

Kortlyste van die Andrew Murray Desmond Tutu Prysfonds se pryse vir 2026 bekend

Die kortlyste* vir die boekpryse wat op 29 Mei 2026 toegeken word is pas bekend gemaak. Die pryse dien veral as aansporing en erkenning vir skrywers om gehalte publikasies op teologiese en Christelike gebied in al ons landstale te lewer. Die kortlyste vir toekenning in 2026 is in alfabetiese volgorde volgens skrywer. Andrew Murray Prys

Kortlyste van die Andrew Murray Desmond Tutu Prysfonds se pryse vir 2026 bekend Lees verder

Verklarings

SDR distansieer homself van dié intergodsdienstige byeenkomste

  Sinodale Diensraad van Oostelike Sinode, NG Kerk  25 Februarie 2026 Verklaring na aanleiding van die intergodsdienstige byeenkoms van 26 Oktober 2025 by Die Groote Kerk, Kaapstad. Die Sinodale Diensraad (SDR) van die Oostelike Sinode het kennis geneem van die intergodsdienstige byeenkoms wat op 26 Oktober 2025 in Die Groote Kerk (Kaapstad-gemeente) plaasgevind het. Die

SDR distansieer homself van dié intergodsdienstige byeenkomste Lees verder

Verklarings
Die NG Kerk en Hervormde Kerk wil by die GKSA weet watter implikasies besluite by die GKSA se onlangse sinodesitting (foto hierbo) vir die gereformeerde kerkfamilie in Suider-Afrika inhou. “Ons sal graag hieroor ’n dringende gesprek met die Deputate Ekumene van die GKSA wil voer,” luidens ’n verklaring. Foto: Verskaf

Elders gesien: Spanning loop hoog, maar leiers wil ‘openhartig’ gesels ná GKSA dié besluite neem op Potch

Leiers van die NG Kerk en die Hervormde Kerk het in ’n gesamentelike skrywe gevra om met die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) te ontmoet en oor teologiese verskille en die verhouding tussen die kerkverbande te praat.  “Vir ons is die enigste weg om die spanning wat klaarblyklik nou hieroor tussen die GKSA en ons

Elders gesien: Spanning loop hoog, maar leiers wil ‘openhartig’ gesels ná GKSA dié besluite neem op Potch Lees verder

Verklarings

Vinnige feite | Die NG Kerk en plaaslike asook internasionale nood

Die Algemene Sinode van die NG Kerk het ’n baie spesifieke fokus en  mandaat om in Afrika en in internasionale verhouding met ander kerke op te tree, verduidelik dr Nioma Venter, die Algemene Sekretaris van die NG Kerk. “So is daar uitgebreide  volwaardige bilaterale- of multilaterale verhoudinge, gedeeltelike verhoudinge, dialoogverhoudinge en  kontak verhoudinge met ander kerke,

Vinnige feite | Die NG Kerk en plaaslike asook internasionale nood Lees verder

Verklarings

NG Kerk gee uit medelye humanitêre hulp in Midde-Ooste

Die Algemene Sinode Moderamen van die NG Kerk het op 11 Augustus 2025 besluit om R250 000 uit die Algemene Sinode se Rampfonds as humanitêre hulp in die geweldgeteisterde Midde-Ooste te skenk. Hierdie bydrae is ’n gebaar van Christelike liefde en barmhartigheid te midde van ontsettende menslike lyding, veral dié van kinders en weerloses in

NG Kerk gee uit medelye humanitêre hulp in Midde-Ooste Lees verder

Verklarings

Regstegniese implikasies van hofuitspraak (opvolg)

Dit het onder ons aandag gekom dat daar tans verskillende interpretasies van die hofbevel in die saak tussen ‘n voormalige gelegitimeerde en die NG Kerk op verskeie platforms die rondte doen. Ten einde enige verwarrende interpretasie van die verklaring van 5 Augustus 2025 wat in Kerkbode gepubliseer is te voorkom, word die verklaring met die

Regstegniese implikasies van hofuitspraak (opvolg) Lees verder

Verklarings

Regter stel voormalige leraar se aansoek ter syde

‘n Voormalige leraar van die NG Kerk sowel as die gemeente waar hy in diens staan, het hulle tot die hooggeregshof in Kaapstad gewend nadat hy sy predikantsbevoegdheid deur ‘n kerklike tugproses verloor het. Dié dringende hofaansoek om sy verlies van bevoegdheid ter syde te stel, is teen die ring, Sinode Wes-Kaap en die Algemene

Regter stel voormalige leraar se aansoek ter syde Lees verder

Verklarings

Uitslag van ondersoek teen moderator bekend: Lubbe onskuldig

‘n Tugliggaam het ds Jan Lubbe onskuldig bevind op ’n klag wat verband hou met opmerkings wat hy verlede jaar tydens ’n RSG-onderhoud gemaak het.  Die ondersoekproses is, volgens die voorskrifte van die Kerkorde, vertroulik hanteer. In ’n ongewone stap is die uitslag van dié klag van leerdwaling wat teen die moderator van die Algemene

Uitslag van ondersoek teen moderator bekend: Lubbe onskuldig Lees verder

Verklarings

UP reageer op Rapport-berig – Verklaring deur Kuratorium

Die dagbestuur van die Kuratorium van Universiteit Pretoria (UP) het Maandag 31 Maart 2025 onderstaande verklaring uitgereik met kommentaar op die Rapport-berig, “Satanis by Tuks kap Roets oor ‘giftige rasteorie’” (30 Maart 2025). Die Kuratorium is verantwoordelik vir die NG Kerk se studente en dosente by die Universiteit van Pretoria.

UP reageer op Rapport-berig – Verklaring deur Kuratorium Lees verder

Verklarings

Pastorale brief: ‘Ons skryf uit ʼn diepe besorgdheid aan julle, met ʼn hartsgebed dat God Hom oor ons almal sal ontferm’ – ASM Dagbestuur aan gemeentes van NGK

Ons roep mekaar op tot kalmte en wysheid in ons woorde. Wie wind saai, só herinner God se Woord ons, sal ʼn storm maai (Hosea 8:7). Laat ons mekaar respekteer. Ons verbind ons daartoe om ons werk eerbaar te doen, in ons kerke en op alle akkers van God se koninkryk, luidens dié skrywe deur die Dagbestuur van die Moderamen van die Algemene Sinode NG Kerke in Suider-Afrika.

Pastorale brief: ‘Ons skryf uit ʼn diepe besorgdheid aan julle, met ʼn hartsgebed dat God Hom oor ons almal sal ontferm’ – ASM Dagbestuur aan gemeentes van NGK Lees verder

Gewild Verklarings

Kerke in Mosambiek-krisis: ‘Ons moet almal om een tafel kry’

Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) se onlangse besoek aan Mosambiek beklemtoon die deurslaggewende rol wat kerke in Afrika-demokrasie speel, luidens ‘n verklaring wat  op 16 November uitgereik is. Te midde van ernstige politieke spanning ná omstrede verkiesingsuitslae, tree kerkleiers na vore as neutrale bemiddelaars wat alle belanghebbendes – van regeringspartye tot opposisiegroepe – om

Kerke in Mosambiek-krisis: ‘Ons moet almal om een tafel kry’ Lees verder

Verklarings

Oostelike Sinode: Nuwe gemeente met bediening aan Swazi-sprekendes

KENNISGEWING RAKENDE DIE STIGTING VAN ‘N NUWE GEMEENTE Die Uitvoerende Amptenaar van die NG Kerk Oostelike Sinode gee hiermee in terme van Kerkorde (2023) Reglement 27.1.4.2 formeel kennis van die stigting van ‘n nuwe gemeente binne die NG Kerk Oostelike Sinode met as bedieningsfokus die bediening aan Swazi-sprekendes. (Reglement 27.1.1.3.2.2) Die Ringsdiensraad van die Ring

Oostelike Sinode: Nuwe gemeente met bediening aan Swazi-sprekendes Lees verder

Verklarings

Ons wil vreugde deel in diverse wêreld waarin seksualiteit slegs een deel is van ’n ryk en diep identiteit, sê gemeente wat eens doleer 

Hulle was die eerste gemeente in die NG Kerk wat “doleer” (om te treur) het, en ook die enigste gemeente wat getreur het oor die onreg wat aan mense gedoen is deur die 2016 Algemene Sinode se besluit rondom selfdegeslagverhoudings, vertel ds Leon Cronje namens die NG Kerk Stellenbosch-Welgelegen in die verklaring hieronder.   Reeds in

Ons wil vreugde deel in diverse wêreld waarin seksualiteit slegs een deel is van ’n ryk en diep identiteit, sê gemeente wat eens doleer  Lees verder

Verklarings
Scroll to Top