Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Gewild

NG Kerk Vrystaat: Voltydse senior leierskappos (PSD)

Vakature: PSD Diens van Barmhartigheid Voltydse senior leierskappos SLUITINGSDATUM: 30 OKTOBER 2026. ’n Toegewyde en dinamiese leier met ’n hart vir mense in nood word gesoek om as PSD: Diens van Barmhartigheid te dien. Die pos bied die geleentheid om barmhartigheid terug te bring na die hart van die gemeente: van noodleniging na ’n verhoudingsgebaseerde, […]

NG Kerk Vrystaat: Voltydse senior leierskappos (PSD) Lees verder

Gewild Vakatures

NG Lydenburg-Suid: Voltydse predikant (gemeenteleraar)

Vakature: Voltydse predikant (gemeenteleraar) Die kerkraad wag biddend en in afhanklikheid van die Here se genade aansoeke in vir die pos van gemeenteleraar. GEMEENTEPROFIEL: NG Lydenburg-Suid is ’n plattelandse gemeente, geleë in die hartjie van die Panorama-roete met sy skilderagtige landskap. Lydenburg word gekenmerk deur sy afhanklikheid van die mynbou- en landbougemeenskap asook ’n klein

NG Lydenburg-Suid: Voltydse predikant (gemeenteleraar) Lees verder

Gewild Vakatures

NG Kerk Springs-Oos: Leraar of diensleraar vastetermynpos (Drie jaar)

Vakature: Leraar of diensleraar (Drie jaar) kan verleng word GEMEENTEPROFIEL: NG Kerk Springs-Oos is ’n Geesvervulde gemeente waar lidmate geestelik groei deur die suiwer verkondiging van die Woord, pastorale versorging en diens aan mekaar en die gemeenskap. Daar is ’n goeie verspreiding van lidmate oor die hele ouderdomspektrum. LERAARSPROFIEL: Gelegitimeerde predikante van die NG Kerk

NG Kerk Springs-Oos: Leraar of diensleraar vastetermynpos (Drie jaar) Lees verder

Gewild Vakatures

NG Gemeente Oranjeville: Vastetermynpos (Twee jaar met die opsie om dit met drie jaar te verleng)

Vakature: Vastetermynpos (Twee jaar met die opsie om dit met drie jaar te verleng) GEMEENTEPROFIEL Die NG Kerk Oranjeville is ’n plattelandse gemeente in die Noord-Vrystaat, ongeveer 65 km vanaf die Vaaldriehoek. Die gemeente bestaan uit 164 belydende lidmate en 33 dooplidmate waarvan 60% bo die ouderdom van 60 jaar is en waarvan ongeveer 40%

NG Gemeente Oranjeville: Vastetermynpos (Twee jaar met die opsie om dit met drie jaar te verleng) Lees verder

Gewild Vakatures

NG Gemeente Reebok: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van die NG Kerk Reebok die vakature van voltydse leraar aan gelegitimeerdes van die NG Kerk met volle ampsbevoegdheid bekend. Gemeenteprofiel Reebok-gemeente in die Tuinroete het oor die afgelope aantal jare sterk gegroei en die lidmaattal staan tans op 180 dooplidmate en 1

NG Gemeente Reebok: Voltydse leraar Lees verder

Gewild Vakatures

FEBA Radio SA: Deeltydse verteenwoordigers

Deeltydse verteenwoordigers FEBA Radio benodig deeltydse verteenwoordigers Moet in staat wees om aanbiedings te doen by kerke en organisasies rakende FEBA se mediabediening. Agtergrond as predikant/pastoor sal baie help. Minstens een Sondag per maand beskikbaar wees vir aanbiedings. Voldoende rekenaarvaardighede hê. Geldige bestuurslisensie en eie vervoer. ’n Optreefooi word betaal en alle kostes word gedek.

FEBA Radio SA: Deeltydse verteenwoordigers Lees verder

Gewild Vakatures
Reggie Peace is ’n sensitiewe gees wat dikwels diep ontsteld raak oor al die hartseer, armoede en geweld in ons land. Hy weet hoe dit voel om blootgestel te wees hieraan. Vir lank was hy self aan die ontvang kant en baie van die mense vir wie hy lief is, is steeds daar. Foto: Verskaf

Gee ons meer vredemakers soos Reggie Peace

Die meeste Suid-Afrikaners ken Reggie Peace as akteur en sanger. Deesdae word hy toenemend ook geken as skrywer. Sy eerste draaiboek is in 2021 verfilm en hy het ook al verhoogstukke geskryf. Sy boek, Vredemaker, het pas die lig gesien. En Vredemaker is ’n goeie titel. Reggie het ’n manier om die vreemdste en eienaardigste

Gee ons meer vredemakers soos Reggie Peace Lees verder

Artikels Gewild
Bennie het ’n oorerflike spierkwynende siekte waarvoor daar nie genesing is nie. FSH-spierdistrofie, wat in 2007 by hom gediagnoseer is, het hom oor jare so verswak dat sy stewige paar bene hom nie meer kan vat waar hy wil wees nie. Foto: Robert Cable

Kyk | Leraar getuig: ‘Ons moet oor ons donker tye praat; die siekte gaan nie altyd weg nie’

Bennie Janse van Rensburg het besluit hierdie Pinkster gaan hy eerlik wees oor die feit dat hy al self gewonder het waar is die Heilige Gees – veral onlangs. Die gebore Vrystater was vir 25 jaar predikant by die NG Moedergemeente Wellington voor hy op 60 in 2021 om mediese redes moes uittree. Bennie het

Kyk | Leraar getuig: ‘Ons moet oor ons donker tye praat; die siekte gaan nie altyd weg nie’ Lees verder

Artikels Gewild
In 2019, ná twee jaar saam met brugleraars, het Simondium Familiekerk se lidmaatgetalle so verstewig (van 24 tot 138) dat die kerkraad die geloofstap geneem het om ds Nadia Muller en haar man, DJ, as leraarsegpaar te beroep. Foto’s: DJ Muller

Kerk wat werk-artikelreeks | Spanwerk, waardes en geloof groei Bolandse kerk wat byna deure sluit

Ses jaar gelede het Simondium se NG kerk amper toegemaak. Hulle was sonder predikant met skaars 24 lidmate oor, maar onder hulle was dié wat geglo het dat God ’n wonderwerk vir hierdie Bolandse gemeente kan doen – en Hy hét, maar dit het ’n klomp kopskuiwe gevra. Heléne Meissenheimer praat met leraars en lidmate

Kerk wat werk-artikelreeks | Spanwerk, waardes en geloof groei Bolandse kerk wat byna deure sluit Lees verder

Artikels Gewild
Die kuratorium op Stellenbosch het op Maandagaand 14 April agt diensleraars tydens ’n spesiale diens in die NG Moederkerk op Wellington gelegitimeer. Foto: Amanda van Niekerk

Gereed om te dien | Nuwe diensleraars gelegitimeer

Die kuratorium op Stellenbosch het op Maandagaand 14 April diensleraars tydens ’n spesiale diens in die NG Moederkerk op Wellington gelegitimeer. Hierbenewens is sertifikate uitgedeel aan studente wat die Bedienaarskursusse by Hugenote Kollege voltooi het. Hulle is Mike Garbers, Veona Janse van Vuuren, Hester Spies, Johan Swart, Walter Sutton, Joslynn Booysen en Faranaaz Stofberg. Diensleraars

Gereed om te dien | Nuwe diensleraars gelegitimeer Lees verder

Gewild Nuus
Dit ’n jaar sedert Gisela Hugo in Paasfeestyd haar tuisgemaakte kruis op daardie presiese plek waar sy gelukkig betyds gekry is gaan inkap het. Sy wou op hierdie manier dié plek, waar sy so lewensmoeg gevoel het, se slegte verander in iets positief. Foto's: Verskaf

Getuienis | Vrou rig houtkruis op na mislukte selfdood: ‘Dis ’n wonderwerk en genade dat ek leef’

  Dit is Lydenstyd. ’n Mens hoor en sien meer van kruise in hierdie tyd. Hulle herinner Christene aan Jesus se lyding in ons plek. Om dit te glo, sê Gisela Hugo, het vir haar ’n dieper betekenis gekry in die tyd na sy langs ’n verlate stuk pad in die Karoo haar polse met

Getuienis | Vrou rig houtkruis op na mislukte selfdood: ‘Dis ’n wonderwerk en genade dat ek leef’ Lees verder

Gewild Hoopstories

Nadia Marais | ’n Bonhoeffer-oomblik?

Die Duitse teoloog Dietrich Bonhoeffer (1906-1945), bekend vir sy verset teen die Nazi-regime van sy tyd, sou byna presies 80 jaar gelede – op 9 April 1945 – in Flössenburg gehang word vir sy rol in ’n komplot teen Adolf Hitler se lewe in 1944. Bonhoeffer se lewe, dood en teologie sou natuurlik ’n belangrike

Nadia Marais | ’n Bonhoeffer-oomblik? Lees verder

Gedagtes oor kerkwees Gewild

Jaco Strydom gesels met Vader Ashe Steenbok wat ingenieur was en toe NG teologie geswot het

In Graad elf het sy hele wêreld in duie gestort. “Die skool het weer begin na die vakansie. Ek het die eerste dag heel voor links gesit. Jy weet, ek het geslaag net met één punt – en ’n mens sou dit sekerlik kon verstaan met alles wat gebeur het. Toe almal weg is kom

Jaco Strydom gesels met Vader Ashe Steenbok wat ingenieur was en toe NG teologie geswot het Lees verder

Artikels Gewild

Jan Lubbe | Uit my Kerkdagboek : Die Vrydag vóór Palmsondag

“Versoening is die voorlaaste stap van ’n lang reis.” Met hierdie woorde het hy sy spreekbeurt begin skryf Jan Lubbe met verwysing na sy belewenis van die wydlopende aktuele gesprek tussen kerkleiers en president Cyril Ramaphosa op 11 April 2025, die Vrydag voor  Palmsondag. Waar was Jesus die Vrydag vóór Palmsondag? Markus, die kort Evangelie,

Jan Lubbe | Uit my Kerkdagboek : Die Vrydag vóór Palmsondag Lees verder

Gewild Rubrieke
#imagine
Senzo Madida is een van die terugkerende “#imagineers” wat ’n spreker was by een van vanjaar se drie #imagine-kampe, gehou van 4-6 April. Al drie saam is bygewoon deur 2 429 jongmense uit 341 gemeentes op 116 dorpe. Foto's: Verskaf

‘Ek gee terug want #imagine het my lewe verander’ – vertel een van vele jongmense wat verbeeldingryke ‘beweging aan die gang hou’

DIE #IMAGINE-BEWEGING, WAT LAASJAAR DIE TIEN JAAR MERK VERBY GESTEEK HET, SIEN NIE NET ’N GROEI IN GEWILDHEID ONDER TIENERS NIE, MAAR OOK DAT AL HOE MEER VRYWILLIGERS OF SPREKERS JONGMENSE IS WAT OP EEN OF MEER VAN HIERDIE INTERKERKLIKE NETWERK SE EERSTE KAMPE WAS. “Dis wonderlik om te sien hoe een generasie #imagineers ’n

‘Ek gee terug want #imagine het my lewe verander’ – vertel een van vele jongmense wat verbeeldingryke ‘beweging aan die gang hou’ Lees verder

Artikels Gewild
Die jongste verwikkeling was nóg vinnig, nóg sonder teenstemme. Maar op ’n stortreëndag in die Namibiese hoofstad het verteenwoordigers van sowat 42 gemeentes in dié land uiteindelik met ’n tweederdemeerderheid gestem dat die 2022-besluit (om bande los te maak met die Algemene Sinodale verband) “van krag word”.

NG Kerk Namibië tree ná jarelange proses uit verband met NG Kerk se Algemene Sinode

Die NG Kerk in Namibië wil “nuwe bilaterale ooreenkomste” sluit ná dié voormalige streeksinode van die NG Kerk op Donderdag 20 Maart ’n besluit geneem het om uit verband te tree met die NG Kerk se Algemene Sinode (AS). Die goedgekeurde aanbeveling praat van ’n “nuwe bedeling” en ’n soeke na samewerking en ondersteuning met

NG Kerk Namibië tree ná jarelange proses uit verband met NG Kerk se Algemene Sinode Lees verder

@sinode Gewild

Jan Lubbe | Uit my Kerkdagboek: God sal rus gee in die land van ‘Liefdaad’

Drie maal is die Woord daardie Sondag aan “eene kleine schare in de Kerktent” bedien. Kinders gedoop, katkisasie gehou en sewe jongelui het hulle geloof bely. ’n Week later, Nagmaal. Dit was Sondag, 2 Maart 1890 – in hierdie weke, presies honderd-vyf-en-dertig jaar gelede. Die plek: ’n plaas met die naam “Liefdaad”; ’n naam wat

Jan Lubbe | Uit my Kerkdagboek: God sal rus gee in die land van ‘Liefdaad’ Lees verder

Gewild Rubrieke
Gerald Kamfer saam met Erick van Breda en Tom Smith op die ekerk-studietoer in Turkye. Foto: Verskaf

Jaco Strydom gesels met Gerald Kamfer, ’n brugbouer uit die stofpad

“My wêreld het in duie gestort. Ek het net by myself gedink, ek gaan my vrou verloor, ek gaan hierdie rots waarop ek tans staan verloor. En toe, vir so vir ’n wyle, vergeet ek van Jesus, die eintlike rots in albei van ons se lewe. Vir ’n wyle het ek gesê, Here wat is

Jaco Strydom gesels met Gerald Kamfer, ’n brugbouer uit die stofpad Lees verder

Artikels Gewild

Podsending | Hoe praat ons oor slagofferskap? – Kollig gesels met Schalk van Heerden en Ivor Swartz

Hoekom hoor ’n mens by soveel wit Afrikaanse mense dat hulle ’n gevoel van slagofferskap ervaar? En hoe praat ons hieroor? In ’n tyd wat vele komplekse gesprekke oor hierdie tema in ons land gevoer word, nooi Heléne Meissenheimer twee NG predikante in vir ’n gesprek in dié aflewering van Kerkbode se podsending, Kollig. Die

Podsending | Hoe praat ons oor slagofferskap? – Kollig gesels met Schalk van Heerden en Ivor Swartz Lees verder

Gewild luister
“In al hierdie gerondspokery het ons verhoudings onderling baie skade gely. Ons verhoudings is die slegste wat dit ooit was en ons is daaroor baie hartseer,” het ds Johannes Maritz (bo) aan die sowat 60 afgevaardigdes gesê tydens ’n spreekbeurt op die laaste dag van ’n driedagsaamtrek van die ASM. Foto's en video: Le Roux Schoeman

NG Kerk in Namibië kyk na opsie om verband met Algemene Sinode ‘te herdefinieer’ wanneer sinode einde Maart plaasvind

Wanneer afgevaardiges van die NG Kerk in Namibië einde Maart in Windhoek vir hulle sinodesitting saamtrek, sal verrigtinge ook met groot belangstelling uit Suid-Afrika gevolg word.   “Ons is diep bewus daarvan dat oor enkele weke die Namibiese Sinode byeenkom en besluite neem oor hulle verband, die uitdrukking daarvan, met die Algemene Sinode,” het ds

NG Kerk in Namibië kyk na opsie om verband met Algemene Sinode ‘te herdefinieer’ wanneer sinode einde Maart plaasvind Lees verder

Gewild Nuus
Die afname in finansiële bydraes deur van die NG Kerk se samestellende sinodes veroorsaak wel dat kerkleiers swaarder op inkomste vanuit die beleggings steun, maar dit is nie net ’n geval van spaar-spaar-spaar nie, het ds Petrus Botha, die voorsitter van die Algemene Taakspan Fondse en Beleggings (ATFB), verduidelik tydens die vergadering van die Algemene Sinode Moderamen (ASM) 25-27 Februarie in Gauteng.

‘Dis tyd om soos rentmeesters te dink,’ hoor kerkleiers oor geldsake wat ASM bemoedig

Ná die bemoedigende prentjie wat ouditeurs op 25 Februarie in Gauteng van die NG Kerk se geldsake geskets het, het die Stellenbosse teoloog dr Frederick Marais die vergadering se verbeelding vanaf die balansstate na die samelewing gedraai: “Is (die sterk finansiële posisie) ’n netjiese begrafnis of ’n launching pad vir ’n nuwe fase?” wou hy

‘Dis tyd om soos rentmeesters te dink,’ hoor kerkleiers oor geldsake wat ASM bemoedig Lees verder

Gewild Nuus

Podsending | Polarisasie, Trump en openbare getuienis

Polarisasie oor onlangse wêreldgebeure en die openbare getuienis van die NG Kerk is van die onderwerpe wat hanteer word tydens hierdie onderhoudende paneelgesprek. Ds Jan Lubbe en nog twee gaste, die historikus dr Lindie Koorts en ds Anandie Greyling, voorsitter van ’n kerklike taakspan met die naam “Miga 6:8 – Versoening en Geregtigheid” sluit hiervoor

Podsending | Polarisasie, Trump en openbare getuienis Lees verder

Gewild luister
Scroll to Top