Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

FEBA Radio SA: Deeltydse verteenwoordigers

Dié advertensie verteenwoordig die standpunte van die adverteerder en nie noodwendig dié van Kerkbode nie.

Deeltydse verteenwoordigers

FEBA Radio benodig deeltydse verteenwoordigers

  • Moet in staat wees om aanbiedings te doen by kerke en organisasies rakende FEBA se mediabediening.
  • Agtergrond as predikant/pastoor sal baie help.
  • Minstens een Sondag per maand beskikbaar wees vir aanbiedings.
  • Voldoende rekenaarvaardighede hê.
  • Geldige bestuurslisensie en eie vervoer.
  • ’n Optreefooi word betaal en alle kostes word gedek.
  • Opleiding word aangebied, maar aansoeker moet reeds oor ervaring en vaardighede beskik tov bogenoemde pligte.

Karaktervereistes en algemene vaardighede

  • ’n Toegewyde, aktiewe Christen met ’n passie vir God se koninkrykswerk.
  • Uitstekende sosiale en interpersoonlike vaardighede – energieke spanspeler.
  • Selfgemotiveerd en bereid wees om verder te ontwikkel.

CV aan: jvermeulen@febaradio.co.za

www.febaradio.co.za

 

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top