Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Vakatures

NG Gemeente Fairland: Tentmakerpredikant

Vakature: Tentmakerpredikant Draers van hoop vir die wêreld NG Gemeente Fairland nooi geskikte en geroepe kandidate om aansoek te doen vir ’n tentmakerpredikantsposisie. BEDIENING Woordverkondiging, sakramente, pastorale ondersteuning en betrokkenheid in die gemeente. VEREISTES Gelegitimeerde NG predikant of beroepbaar volgens Kerkorde. Voldoen aan die vereistes van die Ring van Linden. MODEL Tentmakermodel – pos met […]

NG Gemeente Fairland: Tentmakerpredikant Lees verder

Gewild Vakatures

NG Gemeente Kempton-Kruin (Kemptonpark, Gauteng): Voltydse predikant

Vakature: Voltydse predikant Sluitingsdatum: Maandag 5 Oktober 2026. Gemeenteprofiel: Huise wat Jesus volg, leef dit! Die 50 jaar oue dinamiese voorstedelike NG Gemeente Kempton-Kruin is geleë naby die OR Tambo-lughawe te Kemptonpark aan die Oosrand. Die atropolis is ’n deurgang na ’n diverse roesmoes gemeenskap en groot kerk met passievolle lidmate. Drie voltydse leraars (een

NG Gemeente Kempton-Kruin (Kemptonpark, Gauteng): Voltydse predikant Lees verder

Gewild Vakatures

NG Kerk Springs-Oos: Leraar of diensleraar vastetermynpos (Drie jaar)

Vakature: Leraar of diensleraar (Drie jaar) kan verleng word GEMEENTEPROFIEL: NG Kerk Springs-Oos is ’n Geesvervulde gemeente waar lidmate geestelik groei deur die suiwer verkondiging van die Woord, pastorale versorging en diens aan mekaar en die gemeenskap. Daar is ’n goeie verspreiding van lidmate oor die hele ouderdomspektrum. LERAARSPROFIEL: Gelegitimeerde predikante van die NG Kerk

NG Kerk Springs-Oos: Leraar of diensleraar vastetermynpos (Drie jaar) Lees verder

Gewild Vakatures

NG Gemeente Oranjeville: Vastetermynpos (Twee jaar met die opsie om dit met drie jaar te verleng)

Vakature: Vastetermynpos (Twee jaar met die opsie om dit met drie jaar te verleng) GEMEENTEPROFIEL Die NG Kerk Oranjeville is ’n plattelandse gemeente in die Noord-Vrystaat, ongeveer 65 km vanaf die Vaaldriehoek. Die gemeente bestaan uit 164 belydende lidmate en 33 dooplidmate waarvan 60% bo die ouderdom van 60 jaar is en waarvan ongeveer 40%

NG Gemeente Oranjeville: Vastetermynpos (Twee jaar met die opsie om dit met drie jaar te verleng) Lees verder

Gewild Vakatures

NG Gemeente Langenhovenpark: Voltydse medeleraarspos

Vakature: Voltydse medeleraarspos In biddende afhanklikheid van die Here nooi die kerkraad gelegitimeerdes van die NG Kerk uit om vir hierdie leraarspos aansoek te doen. Sluitingsdatum: 9 Oktober 2026. Agtergrond: In die geloof dat die Here reeds weet wie Hy na die gemeente wil roep, stel ons nie ’n klomp voorvereistes nie. Die persoon wat

NG Gemeente Langenhovenpark: Voltydse medeleraarspos Lees verder

Gewild Vakatures

NG Gemeente Reebok: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van die NG Kerk Reebok die vakature van voltydse leraar aan gelegitimeerdes van die NG Kerk met volle ampsbevoegdheid bekend. Gemeenteprofiel Reebok-gemeente in die Tuinroete het oor die afgelope aantal jare sterk gegroei en die lidmaattal staan tans op 180 dooplidmate en 1

NG Gemeente Reebok: Voltydse leraar Lees verder

Gewild Vakatures

Durbanville-gemeente: Voltydse leraarspos

Vakature: Voltydse leraarspos Durbanville-gemeente het in 1826 ontstaan as ’n gemeente waar reisigers, wat op pad was na die Kaapse mark, langs die fontein kon ontspan, rus en aanbid. Amper 200 jaar later is die gemeente se visie om ’n oase te wees vir mense wat op ’n geloofsreis is en wat hier ’n ontmoeting

Durbanville-gemeente: Voltydse leraarspos Lees verder

Gewild Vakatures

NG Gemeente Augrabies: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar GEMEENTEPROFIEL: Die NG Kerk Augrabies is geleë in die dorp Augrabies langs die blink waters van die Oranjerivier in die Noord-Kaap. Die besonderse Augrabies-waterval Nasionale park is in die gemeente geleë. Die gemeente bestaan uit 278 belydende en 59 dooplidmate. Die gemeenskap bestaan hoofsaaklik uit intensiewe boerdery, soos uitvoerdruiwe, rosyntjies, sitrus, dadels

NG Gemeente Augrabies: Voltydse leraar Lees verder

Gewild Vakatures

NG Gemeente Vorentoe: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here vir aansoeke vir die pos van leraar. Gemeenteprofiel: NG Gemeente Vorentoe is ’n plattelandse gemeente, ongeveer 12 km buite Brits in die Bosveld. Die gemeente bestaan uit 410 belydende lidmate en 129 dooplidmate, met ’n groot getal jong gesinne. Lidmate werk hoofsaaklik in

NG Gemeente Vorentoe: Voltydse leraar Lees verder

Gewild Vakatures

NG Gemeente Sondagsrivier (Kirkwood): Voltydse leraar of diensleraar of jeugwerker

Voltydse leraar of diensleraar of jeugwerker met fokus op aanbidding Sluitingsdatum: 30 September 2026. Die Sondagsriviervallei is bekend vir sy sitrusplase. Ons gemeente bedien al vir meer as 100 jaar hierdie groeiende plattelandse gemeenskap. Ons gemeentevisie: Nader aan God | Nader aan Mekaar | Nader aan die Koninkryk. Op hierdie reis het die Here vir

NG Gemeente Sondagsrivier (Kirkwood): Voltydse leraar of diensleraar of jeugwerker Lees verder

Gewild Vakatures

NG Gemeente Nuwerus: Voltydse vastetermyn leraarspos (drie jaar)

Vakature vir ’n voltydse vastetermyn leraarspos van drie jaar In biddende afhanklikheid van die Here nooi die kerkraad gelegitimeerdes van die NG Kerk uit om vir hierdie leraarspos aansoek te doen. Die kerkraad kan ná drie jaar besluit om die termyn te verleng. GEMEENTEPROFIEL: Nuwerus is ’n plattelandse gemeente binne die sinode van Wes-Kaapland se

NG Gemeente Nuwerus: Voltydse vastetermyn leraarspos (drie jaar) Lees verder

Gewild Vakatures

FEBA Radio SA: Deeltydse verteenwoordigers

Deeltydse verteenwoordigers FEBA Radio benodig deeltydse verteenwoordigers Moet in staat wees om aanbiedings te doen by kerke en organisasies rakende FEBA se mediabediening. Agtergrond as predikant/pastoor sal baie help. Minstens een Sondag per maand beskikbaar wees vir aanbiedings. Voldoende rekenaarvaardighede hê. Geldige bestuurslisensie en eie vervoer. ’n Optreefooi word betaal en alle kostes word gedek.

FEBA Radio SA: Deeltydse verteenwoordigers Lees verder

Gewild Vakatures

Nederduitse Gereformeerde Kerk Noord-Kaapland: Predikant in Sinodale Diens (PSD)

Vakature: Predikant in Sinodale Diens (PSD) Standplaas: Kimberley Die Sinode van Noord-Kaapland stel hiermee ’n vakature bekend vir die voltydse pos van Predikant in Sinodale Diens (PSD) ten einde leiding te gee aan die uitvoering van die sinode se roeping deur teologiese rigting, verhoudingsbou en die koördinering van die sinode se bedieningswerk. Roepingsverklaring: Die Sinode

Nederduitse Gereformeerde Kerk Noord-Kaapland: Predikant in Sinodale Diens (PSD) Lees verder

Vakatures

NG Bryanston: Vastetermyn voltydse leraar (twee jaar)

Vakature: Vastetermyn voltydse leraar (twee jaar) Sluitingsdatum: 08 Mei 2026. Dienstermyn:  Twee jaar, met die oog op ’n moontlike permanente pos, afhangend van die finansiële volhoubaarheid daarvan vir die gemeente soos evalueer aan die einde van die termyn. Gemeenteprofiel: NG Bryanston is ’n dinamiese, voorstedelike gemeente in Johannesburg met: ’n Groeiende kern van jong werkende

NG Bryanston: Vastetermyn voltydse leraar (twee jaar) Lees verder

Vakatures

Sinode van Wes-Kaapland : Gemeentebegeleiding (PSD)

Die Sinode van Wes-Kaapland stel hiermee ’n vakature bekend vir die voltydse pos van PSD: Gemeentebegeleiding by die Stellenbosch-kantoor. Primêre verantwoordelikhede Koördinering en integrering van die aanbod van die totale sinodale struktuur ten opsigte van begeleiding aan gemeentes in die sinodale gebied. Fasilitering van begeleidingsprosesse (gemeentes, ringe, sinodale struktuur). Ontwikkeling van netwerke ten einde gemeentes

Sinode van Wes-Kaapland : Gemeentebegeleiding (PSD) Lees verder

Vakatures

NG Gemeente Krielpark: Deeltydse vastetermynpos (vir drie jaar)

Vakature: Deeltydse vastetermynpos (vir drie jaar) In biddende afhanklikheid nooi die kerkraad NG Gemeente Krielpark gelegitimeerde proponente, predikante en emeritusleraars uit om aansoek te doen. Sluitingsdatum: 15 Mei 2026. Diensaanvaarding: 1 Augustus 2026 (of so gou doenlik). Gemeenteprofiel ±192 belydende en dooplidmate. Hegte geloofsgemeenskap met behoefte op pastorale sorg. Begeerte om jong gesinne en nuwe

NG Gemeente Krielpark: Deeltydse vastetermynpos (vir drie jaar) Lees verder

Vakatures

Manager: Digital product and business development

Bible Media (Wellington, Western Cape) is a Christian Media Ministry, producing and providing content to inspire the Christian Way. The organisation underwent a process of digital transformation and is currently building a more comprehensive digital footprint. A dynamic career opportunity currently exists for a self-motivated and energetic individual to create and manage innovative digital and

Manager: Digital product and business development Lees verder

Vakatures

Vakature | Musiekleier: Voetspore Gemeenskapskerk (NG Lyttleton Oos)

VOETSPORE GEMEENSKAPSKERK  (NG LYTTELTON OOS)  Die kerkraad van Voetspore Gemeenskapskerk wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. VAKATURE: MUSIEKLEIER Sluitingsdatum: 16 Januarie 2026. Dienstermyn: Jaar tot jaar met drie maande proeftydperk ingesluit. Gemeenteprofiel: NG Gemeente. Musikale vereistes: Grondige kennis van musiekteorie en verskillende musiekstyle. Vaardigheid in minstens klavier en/of orrel. Ervaring om klein/mediumgrootte

Vakature | Musiekleier: Voetspore Gemeenskapskerk (NG Lyttleton Oos) Lees verder

Vakatures

Vakature (Diensleraar): NG Gemeente Wellington-Oos 

NG GEMEENTE WELLINGTON-OOS VAKATURE: DIENSLERAAR Die NG Gemeente Wellington-Oos stel hiermee, in biddende afhanklikheid van God, ’n vakature bekend vir ’n jong en dinamiese aansoeker om die pos van diensleraar in die gemeente te vul.   Gemeenteprofiel: Die gemeente is geleë in die skilderagtige en vinnig groeiende Bolandse dorp Wellington. Die gemeente is 52 jaar

Vakature (Diensleraar): NG Gemeente Wellington-Oos  Lees verder

Vakatures

NG Gemeente Dalunie: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar NG Gemeente Dalunie, ’n dolerende gemeente ±15 km noord van Brits op die Wagpospad, nooi aansoeke of aanbevelings van gelegitimeerde leraars van die NG Kerk vir die bediening van Woord en sakramente. Ons is ’n klein, hegte geloofsgemeenskap met 297 belydende en 40 dooplidmate, en ressorteer onder die Ring van Krokodilrivier. Ons

NG Gemeente Dalunie: Voltydse leraar Lees verder

Vakatures

NG Kerk Volmoed (dolerend): Deeltydse predikantspos vir vaste termyn

Vakature: Deeltydse predikantspos vir vaste termyn In biddende afhanklikheid nooi die kerkraad leraars om aansoek te doen vir hierdie vakante leraarspos. Emeriti is ook welkom om aansoek te doen. Gemeenteprofiel Volmoed is ’n boeregemeenskap en is ongeveer 15 km buite Oudtshoorn in die mooie Klein-Karoo geleë. Die gemeente bestaan uit 101 belydende en 20 dooplidmate.

NG Kerk Volmoed (dolerend): Deeltydse predikantspos vir vaste termyn Lees verder

Vakatures
Scroll to Top