Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Gemeente Kempton-Kruin (Kemptonpark, Gauteng): Voltydse predikant

Vakature: Voltydse predikant Sluitingsdatum: Maandag 5 Oktober 2026. Gemeenteprofiel: Huise wat Jesus volg, leef dit! Die 50 jaar oue dinamiese voorstedelike NG Gemeente Kempton-Kruin is geleë naby die OR Tambo-lughawe te Kemptonpark aan die Oosrand. Die atropolis is ’n deurgang na ’n diverse roesmoes gemeenskap en groot kerk met passievolle lidmate. Drie voltydse leraars (een […]

NG Gemeente Kempton-Kruin (Kemptonpark, Gauteng): Voltydse predikant Lees verder

Afgehandelde vakatures

Durbanville-gemeente: Voltydse leraarspos

Vakature: Voltydse leraarspos Durbanville-gemeente het in 1826 ontstaan as ’n gemeente waar reisigers, wat op pad was na die Kaapse mark, langs die fontein kon ontspan, rus en aanbid. Amper 200 jaar later is die gemeente se visie om ’n oase te wees vir mense wat op ’n geloofsreis is en wat hier ’n ontmoeting

Durbanville-gemeente: Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Middelburg-Karoo: Leraarspos Vastetermynkontrak (drie jaar) )

(NG Kerk Middelburg KP en NG Kerk Middelburg-Uitsig saamgesmelt) Ankerteks: Jer 32:17: Ag, Here my God, U het die hemel en die aarde gemaak deur u groot mag. Niks is vir U onmoontlik nie. Vakature: Leraarspos Gemeenteprofiel: Middelburg-Karoo is ’n plattelandse gemeente in die Oos-Kaap met sowat 372 belydende lidmate en 49 dooplidmate ingedeel in

NG Kerk Middelburg-Karoo: Leraarspos Vastetermynkontrak (drie jaar) ) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Sondagsrivier (Kirkwood): Voltydse leraar of diensleraar of jeugwerker

Voltydse leraar of diensleraar of jeugwerker met fokus op aanbidding Sluitingsdatum: 30 September 2026. Die Sondagsriviervallei is bekend vir sy sitrusplase. Ons gemeente bedien al vir meer as 100 jaar hierdie groeiende plattelandse gemeenskap. Ons gemeentevisie: Nader aan God | Nader aan Mekaar | Nader aan die Koninkryk. Op hierdie reis het die Here vir

NG Gemeente Sondagsrivier (Kirkwood): Voltydse leraar of diensleraar of jeugwerker Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Moedergemeente Mosselbaai: Voltydse permanente medeleraarspos

UITNODIGING OM SAAM MET ONS GOD SE ROEPING UIT TE LEEF “Ons is nie in die eerste plek op soek na ’n kandidaat nie. Ons is biddend op soek na die persoon wat die Here reeds voorberei het om saam met ons sy roeping in Mosselbaai uit te leef.” Voltydse permanente medeleraarspos Sluitingsdatum: 7 September

NG Moedergemeente Mosselbaai: Voltydse permanente medeleraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Ellisras-Wes: Voltydse leraar

Die kerkraad van NG Ellisras-Wes wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 15 September 2026. Gemeenteprofiel: Die NG Gemeente Ellisras-Wes (Weskerk) is geleë in Onverwacht, Ellisras (Lephalale), in die hartjie van die Bosveld. Ons is ’n lewendige, hartlike gemeente wat nie net wil “kerk toe gaan” nie, maar werklik

NG Gemeente Ellisras-Wes: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Waterbron: Leraar vastetermynpos (drie jaar)

Vakature: Leraar vastetermynpos van drie jaar Emeriti (onder 70 jaar) sal voorkeur geniet Sluitingsdatum vir aansoeke: Maandag 14 September 2026. Diensaanvaarding: Maandag 1 Februarie 2027. Die kerkraad van die NG Gemeente Waterbron stel graag die bogenoemde pos bekend. Ligging en gemeenteprofiel: Die gemeente is ongeveer 12 km buite Bloemfontein geleë en vier vanjaar sy 92ste

NG Gemeente Waterbron: Leraar vastetermynpos (drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Gemeente: Voltydse leraar (of diensleraar)

Voltydse leraar (of diensleraar) vir jeugbediening Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie is ’n voorstedelike makrogemeente in Centurion, Gauteng, wat al die gemeenskap vir meer as 40 jaar bedien. Ons is ’n geloofsfamilie wat saam Christus ontdek en leef. Ons is deur die Gees oortuig om biddend en met ons Godstories alle mense met liefde te bedien.

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Gemeente: Voltydse leraar (of diensleraar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Worcester-Vallei: Voltydse leraar

Voltydse leraar Sluitingsdatum: 28 Augustus 2026. Die NG Kerk Worcester-Vallei stel in biddende afhanklikheid ’n vakature bekend vir ’n voltydse leraar (posvlak 1 tot 5) met ’n fokus op die jeug- en familiebediening. Enige gelegitimeerde leraar asook finalejaar student wat aan die einde van 2026 gelegitimeer gaan word, is welkom om aansoek te doen. Gemeenteprofiel

NG Kerk Worcester-Vallei: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Lyttelton-Noord: Voltydse leraarspos

Vakature: Voltydse leraarspos Gemeenteprofiel: Die NG Kerk Lyttelton-Noord (Omgeekerk) stel in biddende afhanlikheid ’n vakature bekend vir ’n voltydse leraar met ’n fokus op die bediening van senior lidmate, gemeentegroei en die insluiting van jong gesinne. Ons visie: ’n Biddende Omgeekerk wat Jesus in alles volg, en daarna streef dat almal onder leiding van die

NG Kerk Lyttelton-Noord: Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Nuwerus: Voltydse vastetermyn leraarspos (drie jaar)

Vakature vir ’n voltydse vastetermyn leraarspos van drie jaar In biddende afhanklikheid van die Here nooi die kerkraad gelegitimeerdes van die NG Kerk uit om vir hierdie leraarspos aansoek te doen. Die kerkraad kan ná drie jaar besluit om die termyn te verleng. GEMEENTEPROFIEL: Nuwerus is ’n plattelandse gemeente binne die sinode van Wes-Kaapland se

NG Gemeente Nuwerus: Voltydse vastetermyn leraarspos (drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Nederduitse Gereformeerde Kerk (Noord-Kaapland): Administratiewe beampte

Vakature: Administratiewe beampte Standplaas: Kimberley Die Sinode van Noord-Kaapland stel hiermee ’n vakature bekend vir die voltydse pos van administratiewe beampte ten einde ondersteuning te gee aan die uitvoering van die sinode se roeping deur goeie kommunikasie, verhoudingsbou en die koördinering van die sinode se bedieningswerk. Roepingsverklaring: Die Sinode van Noord-Kaapland leef vanuit die roepingsverklaring:

Nederduitse Gereformeerde Kerk (Noord-Kaapland): Administratiewe beampte Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Vosburg (Noord-Kaap): Leraar

Vakature: Ses maande vastetermynpos vir leraar: Hernubaar NG Gemeente Vosburg nooi gelegitimeerde predikante van die Nederduitse Gereformeerde Kerk uit om, indien hulle oortuig is dat die Here hulle daartoe roep, hulle beskikbaar te stel vir oorweging vir ’n vastetermynaanstelling as gemeentepredikant. Ons is ’n kleiner plattelandse gemeente wat ons identiteit in Jesus Christus vind. Ons

NG Gemeente Vosburg (Noord-Kaap): Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Upington-Noord: Leraar (Voltydse pos)

Vakature vir leraar Sluitingsdatum vir aansoeke: 14 Augustus 2026. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik. Die datum vir diensaanvaarding sal met die geskikte kandidaat onderhandel word. Gemeenteprofiel NG Kerk Upington-Noord is ’n warm, gasvrye en hegte geloofsgemeenskap met ’n diepgewortelde liefde vir mekaar waar mense vinnig tuis voel. Ons waardeer egte verhoudings, gesinsbetrokkenheid en praktiese liefde in

NG Gemeente Upington-Noord: Leraar (Voltydse pos) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Petrusburg (Vrystaat): Predikant

Vakature: Predikant Sluitingsdatum: 15 September 2026. Agtergrond Die NG Gemeente te Petrusburg is ’n dienende, biddende gemeente wat in liefde uitreik na die wêreld. Tans bestaan daar ’n vakature vir ’n leraar wat as dienaar van God se Woord sy/haar verantwoordelikhede as leier van die gemeente sal volstaan. U sal bygestaan word deur ’n kerkraad

NG Kerk Petrusburg (Vrystaat): Predikant Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Hugenoot: Twee predikantsposte (Deeltydse onbepaalde termyn)

Twee predikantsposte: Deeltydse onbepaalde termyn Die roeping van Hugenoot-gemeente “Een in Christus sodat die wêreld kan glo” rig al vir etlike jare die bediening van die gemeente. Die gemeente het ’n sterk fokus op die bediening van ouers met kinders en ook ’n seniorbediening. Die gemeente is in die noordelike voorstede van Bloemfontein geleë. Twee

NG Gemeente Hugenoot: Twee predikantsposte (Deeltydse onbepaalde termyn) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Schweizer-Reneke-Noord: Vastetermynpos

Vakature: Vastetermynpos Die leraar word beroep in ’n vastetermynpos vir twee jaar. Die termyn kan na die twee jaar verder verleng word. Gemeenteprofiel Die NG gemeente van Schweizer-Reneke-Noord is geleë in die Noord-Wes provinsie. Dit vorm deel van die Bloemhof-ring en val binne die Goudland-sinode. Dit is ’n plattelandse gemeente binne ’n boeregemeenskap waar daar

NG Gemeente Schweizer-Reneke-Noord: Vastetermynpos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Boksburg-Wes: Deeltydse leraarspos

Vakature: Deeltydse leraarspos Sluitingsdatum: 31 Julie 2026. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk Boksburg-Wes beskik tans oor ’n vakante predikantspos. Dit is ’n deeltydse vastetermynpos ingevolge Reglement 16 met ’n werksweek van ongeveer 25 uur per week. Die predikant se verantwoordelikhede sal geskied volgens Artikel 9 van die Kerkorde, met fokus op geestelike leiding, Woordbediening, pastorale versorging

NG Kerk Boksburg-Wes: Deeltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Zeerust: Voltydse leraar

Voltydse leraar Die kerkraad van NG Gemeente Zeerust nooi, ingevolge die Kerkorde van die NG Kerk, gelegitimeerde predikante van die NG Kerk met ampsbevoegdheid om aansoek te doen vir die pos. Die vakature is vir ’n voltydse, beperkte termynpos. GEMEENTEPROFIEL: Ons is ’n aktiewe en gasvrye gemeente van ongeveer 500 lidmate in Zeerust wat daarna

NG Kerk Zeerust: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top