NG Gemeente Marble Hall
Vakature: Leraar Sluitingsdatum: 31 Augustus 2016 Die NG GEMEENTE MARBLE HALL beskik oor ’n vakature vir ’n gelegitimeerde leraar vanaf 1 Maart 2017. Die NG Kerk Marble Hall is ’n vernuwende plattelandse gemeente in Limpopo met ’n missionale karakter. Belangstellende leraars word versoek om ’n CV in te dien voor of op 31 Augustus 2016. […]
NG Gemeente Marble Hall Lees verder
Afgehandelde vakatures





