Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk Caledon-Wes

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

VAKATURE: LERAAR (Voltydse onbepaalde pos)

Sluitingsdatum: 31 Julie 2016.

Aansoeke word ingewag van alle belangstellende beroepafwagtendes en gelegitimeerdes van die NG Kerk.

Hierdie pos is bydraend en ondersteunend tot die huidige leraarspos.

Die gemeente se persoonlikheid is vreugdevol, vriendelik en funksioneer vanuit goeie verhoudinge.

Die klem van hierdie pos val op:

• Jeug/kategese

• Vernuwing rondom kleingroepe, gesins- en musiekbediening

• Prediking

• Pastoraat

• Verdere pligte soos omskryf deur en ooreengekom met die kerkraad.

Vergoeding: Volgens sinodale skaal.

Aansoeke en navrae: E-pos: ngcalwes@overnet.co.za

’n CV moet vergesel wees van drie referente met kontakbesonderhede.

Sluitingsdatum: 31 Julie 2016.

Kandidate op die kortlys moet beskikbaar wees vir ’n onderhoud met die kerkraad.

Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

Die gemeente funksioneer vanuit ’n visie waarin ons ons verbind om die Brood te deel met almal wat honger en dors is.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top